Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makhato Lodge 76

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Natuurreservaat, Tweefontein Plaas 462 KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 270 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Makhato Lodge 76 is 'n grasdak-boslodge in die Sondela Natuurreservaat naby Bela-Bela. Die Sondela Natuurreservaat is 'n privaat wildreservaat net 150 km buite Johannesburg, waar gaste die stilte van die Bosveld, ontmoetings met sebras, koedoes, impalas en kameelperde of voëlkyk kan geniet.

Lodge 76 is geskik vir 8 gaste en het 3 slaapkamers, 'n solderkamer, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea, en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, 2 wasbakke, toilet en 'n groot buitestort. Die tweede slaapkamer het 2 ekstra lang enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, 2 wasbakke en 'n toilet. Die derde slaapkamer en die boonste solderkamer het elk 2 ekstra lang enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Al die slaapkamers het plafonwaaiers.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, ketel en broodrooster toegerus en die eetarea het 'n etenstafel vir 8. Die sitarea het gemaklike banke. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met ingeboude braaigeriewe en 'n etenstafel vir 8. Daar is ook 'n boma met 'n vuurput en die huis het 'n privaat watergat.

Sondela het 'n restaurant, kroeg, koffiewinkel, algemene handelaar vir basiese benodigdhede, gemeenskaplike swembaddens, 'n wildsentrum en 'n spa, Iketla Wellness and Spa, op die perseel. Gaste kan wildkyk, perdry, fietse huur, 'n 4x4-hindernisbaan aanpak of op begeleide vierwielmotorfiets-ritte gaan.

Slaapplek

’n Bespreking by Makhato Lodge 76 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Makhato Lodge 76
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Sondela Geverifieer

Eiendomme 43

Resensies 233

Jaar gelys 7

Ligging

  • Sondela Natuurreservaat, Tweefontein Plaas 462 KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Makhato Lodge 76 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R3 270
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 270
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Natuurreservaat, Tweefontein Plaas 462 KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c46a13d35d29c020b4089a04a7ffb74721ce3ee1633c582e54d23c096721804d19b63103006f938187393cffc31f7361994?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 270 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 Sondela Nature Reserve Farm Tweefontein 462 KR 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.926440976327 28.392132309262
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem