Makhato Lodge 81
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
'n Eenmalige bewaringsfooi word per voertuig gehef. Gaste moet hieroor navraag doen aangesien die fooi onderhewig is aan verandering.
'n Sleutel- en breekskadedeposito word gehef.
Kinders vanaf 2 jaar word as 'n persoon geag, dus maak hulle deel uit van die hoeveelheid mense per eenheid.
Geen harde musiek word toegelaat nie, en eetgerei, breekware, beddegoed, ens. mag nie tussen eenhede geskuif word nie, aangesien elke eenheid 'n ander eienaar het.
Geen funksies word by die eenhede toegelaat nie.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Hout kan teen ekstra koste gekoop word.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie.
Al die paaie in Sondela is grondpaaie.
Geen troeteldiere word op Sondela toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sondela Natuurreservaat, Tweefontein Plaas 462 KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom