Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makhato Lodge 88

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

'n Eenmalige bewaringsfooi per voertuig word vereis. Gaste moet navraag doen oor hierdie fooi aangesien dit onderhewig is aan verandering.
'n Sleutel- en breekskadedeposito word vereis.
Ons beskou kinders van 2 jaar en ouer as 'n persoon so hulle vorm deel van die aantal gaste per eenheid.
Geen harde musiek en rondskuif van eetgerei, breekware en beddegoed word tussen die eenhede toegelaat nie. Elke eenheid het 'n ander eienaar.
Geen funksies word by die eenhede toegelaat nie.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Hout is te koop.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie.
Alle paaie in Sondela is grondpaaie.
Troeteldiere word nie in Sondela toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 880
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 880
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 880
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Natuurreservaat, Tweefontein-plaas 462 KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3bd329e0bbe88bfd4c6a7772f57f59b9a9dd5d3b813e75916bc7e9f2e9954deca298d72b85e15511c6fe2e04105c2463149?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 880 per nag (plek vir 8) 1 5 1 4 Sondela Nature Reserve Farm Tweefontein 462 KR 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.926421517443 28.392116216008
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem