Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maki-Tuis Woonstelle

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spence-straat 37, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Maki-Tuis Woonstelle bied gerieflike selfsorgverblyf vir gesinne of enkelreisigers slegs 400 m van die strand af.

Gaste kan kies tussen eenhede met slaapplek vir 4 tot 6 gaste elk. Elke eenheid het 'n privaat ingang. Die eenhede het of dubbelbeddens of enkelbeddens en het badkamers met baddens en storte. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Elke eenheid het 'n oopplan-kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan in die sitarea ontspan waar daar 'n TV met sekere DStv-kanale is.

Elke eenheid het privaat braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Maki-Tuis Woonstelle is net 1 km vanaf verskeie winkels en restaurante en Lambertsbaai bied talle aktiwiteite insluitend sandplankry, swem, branderplankry, visvang, 4x4-roetes en ferries na Voëleiland. Gaste kan ook die dolfyne en walvisse besigtig wat tussen Augustus en November migreer.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir Maki-Tuis Woonstelle
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 3

Ligging

  • Spence-straat 37, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Maki-Tuis Woonstelle het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spence-straat 37, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc624706e0e6d0fc32a73881e13bcf3548a07c7adb54ed6348feb43cd69e8c1075446e92a8d6478c07576f997cb2e9cd92f8a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 37 Spence Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -32.08847 18.31382
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem