LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Makoppas Nest River Lodge | LekkeSlaap
+60

Makoppas Nest River Lodge

  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Rosendale MR221, 4 km op die Swartwaterpad, Alldays, 0909, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Makoppas Nest River Lodge is op die oewer van die Magalakwena-rivier en word omring deur wildreservate wat in privaat besit is. Die area is die tuiste van wild soos kameelperde, sebras, koedoes, gemsbokke, krokodille en luiperds. Voëlkykers sal talle wilde Afrika-voëlspesies soos visarende, saalbekooievaars, gompoue en rooiborslaksmanne kan sien.

Verblyf word in selfsorgchalets op die rivieroewer en oornagkothuise om die swembad aangebied. Die meeste van die eenhede het lugversorging. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die selfsorgchalets het elkeen 'n stoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is 'n stoep by elke chalet vanwaar gaste die pragtige sonopkoms en sonsondergang kan aanskou.

Die lodge het 'n gelisensieerde restaurant, 'n knus kroeg, 'n swembad en 'n konferensiesentrum.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Makoppas Nest River Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Plaas Rosendale MR221, 4 km op die Swartwaterpad, Alldays, 0909, Limpopo
  • Gaste dink Makoppas Nest River Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Rosendale MR221, 4 km op die Swartwaterpad, Alldays, 0909, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d5e1bbf81be8a17b4f9eccaab1b8b555cce65d4f82a0213e3e761f40eae8dd7b953a9ad2f99ec08aaa0e3ac0977353346e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 Farm Rosendale MR221 4 km on the Swartwater Road 0909 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -22.648943942755 28.781983381615
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!