Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makuwa Safari Lodge

Wildsplaas
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R531, 40 km vanaf Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 550 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Makuwa Safari Lodge is in die Krugerwildtuin, sowat 20 km van die Orpenhek af geleë. Dit is die ideale basis vanwaar gaste die Krugerwildtuin en die omliggende areas van Mpumalanga kan verken. Voor gaste aansit vir 'n heerlike ete wat deur die personeel voorberei is, kan hulle 'n skemerkelkie geniet terwyl die son oor die Drakensberge op die horison sak.

Verblyf word in lig en lugtige grasdakkamers gebied en elkeen is uniek versier en gemeubileer. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, muskietnette, 'n waaier en 'n onderdakstoep met 'n uitsig oor die tuin en swembad.

Anderkant die grasperk, agter die heining, is Makuwa Safaris Lodge se privaat reservaat waar buffels, sebras, njalas, koedoes, ander wildsbokke en ook soms luiperds, wildehonde en leeus te sien is.

Makuwa spog met 'n oop, sentrale lodge wat vir kuier in die bos ontwerp is. Die oopplan-kombuis en -kuierarea lei na 'n beskutte stoep. Die boma onder 'n enorme vyeboom is die ideale plek om 'n ete onder die sterrehemel te geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • R531, 40 km vanaf Hoedspruit, 1380, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kruger tot Canyons Limpopo
Vanaf
Vanaf R3 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R531, 40 km vanaf Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQcTm0TZiHZWyhmTuoIJBULufLsEJqsl4DbIiLYdE5qZmJbOiI2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 550 per nag, vir 2 mense R531 40 km from Hoedspruit 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.554371552428 31.15085702943