2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 64 Hoek Street, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Malachite Cottage bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Wakkerstroom. Dit is naby die Wakkerstroom dorpie wat dit ideaal maak vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die Victoriaanse kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en wasbak. Stortjel,, handeseep en handeroom word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en -oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Tee, koffie, suiker, versoeter en ys word voorsien. Daar is 'n klein etenstafel waar gaste maaltye saam kan geniet en die sitarea het stoele en 'n losstaande kaggel. Hout en vuuraanstekers word voorsien.
Die kombuis lei na 'n onderdakstoep met meubels en 'n uitsig oor die tuin, en op die heuwels en berge in die verte. Daar is braaigeriewe met brikette en veilige parkeerplek op die perseel.
Daar is nog nie WiFi by die kothuis nie, maar gaste is welkom om die WiFi in die tuin te gebruik waar daar tafels, stoele en sambrele is.
Gaste is welkom om hul honde saam te bring solank hulle goed met ander honde oor die weg kom. Daar is genoeg plek vir hulle om te hardloop en te speel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Emma Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 202
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 64 Hoek Street, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
- Gaste dink Malachite Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
64 Hoek Street, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang