Malan's Rust
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Helanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Jaar gelys 2
Opsomming van Resensie
Claudia L - Apr 2024
Algehele gradering
Fantastiese ervaring in die pragtige Sutherland.
Hennie C - Des 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik veral vir ons twee honde wat saam reis.
Malan's Rust se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. So verheug dat almal lekker gebly het!
Sutherland groete
Helanne en Marius
Willem P - Okt 2023
Algehele gradering
Baie netjies en ons het 'n aangename verblyf gehad.
Malan's Rust se terugvoer
Ons is so dankbaar dat u die verblyf by ons geniet het. Baie dankie vir die mooi resensie, word opreg waardeer
Sutherland groete
Helanne en Marius
Leighton F - Okt 2023
Algehele gradering
Lovely location, tranquil and clean.
Malan's Rust se terugvoer
I am so pleased that you enjoyed your stay with us. You are most welcome to come and stay with us again should you need some peace and quiet.
Sutherland greetings
Helanne and Marius
Elsabe P - Okt 2023
Algehele gradering
Baie huislik.
Malan's Rust se terugvoer
Ek is dankbaar om die baie positiewe resensie te lees. Baie bly u het so lekker gebly. Hoop om weer te sien
Sutherland groete
Helanne en Marius
Wes J - Jul 2023
Algehele gradering
Malan's Rest and our Peace.
Lees meerMalan's Rust se terugvoer
Thank you for your amazing review. It was only a pleasure to have you and your dogs. Please pop in when you need to decompress from city live and city noise.
Sutherland greetings
Helanne and Marius
Neels V - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker rustig.
Tamline V - Mrt 2023
Algehele gradering
Cosy.
Shaheed S - Sep 2022
Algehele gradering
Was absolutely awesome.
Malan's Rust se terugvoer
Thank you so much for your kind words. It is much appreciated. Hope to see you again
Sutherland greetings
Helanne and Marius
James D - Sep 2022
Algehele gradering
’n Snoesige, skoon, goed toegruste woonstelletjie.
Lees meerMalan's Rust se terugvoer
Baie dankie vir mooi resensie, word opreg waardeer. Die voorstelle word waardeer en sal aandag geniet.
Ben D - Sep 2022
Algehele gradering
Gemiddeld.
Malan's Rust se terugvoer
Jammer om te lees dat u nie lekker by ons gebly het nie.
Barry V - Aug 2022
Algehele gradering
Mooi skoon met alle geriewe wat benodig word.
Louis A - Aug 2022
Algehele gradering
'n Paar klein veranderinge is nodig.
Malan's Rust se terugvoer
Dankie vir resensie, ons neem kennis van die behoefte aan tafeltjie en sal binnekort aandag daaraan gee. Die gradering vir diens, ligging, waarde vir geld en veiligheid is regtig kommerwekkend aangesien ons nog net goeie terugvoer ontvang het.
Rentia D - Jul 2022
Algehele gradering
Friendly, clean and colourful.
Malan's Rust se terugvoer
Thank you so much for your kind words, it is much appreciated. So glad you enjoy your stay, we aim to please.
Sutherland greetings,
Helanne and Marius
Philip K - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly by Malan's Rust.
Malan's Rust se terugvoer
Baie dankie vir die spesiale woorde, dit word baie waardeer.
Sutherland-groete
Helanne en Marius
Liezl V - Jul 2022
Algehele gradering
Ons kon regtig nie vir 'n ouliker plekkie gevra het nie!
Annamarie A - Jul 2022
Algehele gradering
We just stayed overnight on our way from Cape Town to Durban.
Malan's Rust se terugvoer
Thank you so much for your kind words. We really appreciate all input as it makes it easier for us to satisfy all our guests needs
Sutherland greetings,
Marius and Helanne
Eric N - Jun 2022
Algehele gradering
Warm friendly host with great hearts.
Malan's Rust se terugvoer
Thank you for your kind words, we try our utmost to please our guests.
Sutherland greetings,
Helanne and Marius
Ryan G - Jun 2022
Algehele gradering
Perfekte, snoesige plekkie.
Malan's Rust se terugvoer
Baie dankie vir mooi woorde! Dit word opreg waardeer, ons probeer ons beste om dit vir ons gaste so aangenaam as moontlik te maak.
Sutherland groete,
Helanne en Marius
Girlie L - Jun 2022
Algehele gradering
Dit was net gerieflik vir 2 mense. 'n Kaggeltjie sou lekker wees. Daar was darem warm komberse.
Malan's Rust se terugvoer
Baie dankie vir mooi resensie. Dit word waardeer. Met die muurpanele en elektriese kombers het ons regtig probeer om die plek so knus en warm as moontlik te maak.
Sutherland-groete
Helanne
Edwin S - Apr 2022
Algehele gradering
Pragtig en kunstig.
Malan's Rust se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie! Waardeer dit baie..." we aim to please"
Veilige reis verder.
Sutherland groete,
Marius en Helanne
Isak T - Mrt 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies.
Malan's Rust se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, word waardeer.
Sutherland Groete
Helanne
Francois V - Feb 2022
Algehele gradering
Baie rusting en stil.
Malan's Rust se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, word waardeer
Sutherland groete
Helanne
Timothy F - Feb 2022
Algehele gradering
Awesome experience.
Malan's Rust se terugvoer
Thank you so much for your awesome review. Hope to see you during our snow season.
Sutherland greetings,
Helanne and Marius
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Republiekstraat 12, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom