Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Malgassie

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 69

Resensies 1664

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 63 resensies vir Malgassie
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
4.4/5
Tania B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tania B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A bit disappointing.

Wonderful unit and service was sadly overshadowed by constant thoroughfare of illegal hawkers and loud music from neighbours that continued until after midnight.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, gemaklik, die winkels het alles gehad wat ons benodig het en die restaurante se kosse was baie lekker.

Ek sal die plek definitief aanbeveel, dit is 'n plek waarnatoe ek weer sal gaan. Die uitsig is hemels, ons het veral die oggend stappies al langs die see geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Armand J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Armand J
Gesin met tieners

Gesellig, ontspannend, skoon, beslis 'n moet om na te gaan.

Baie skoon, veilige plek. Vir die wat wil rus, kreef eet en heeldag op die strand wees en na die see kyk, dan is die 'n plek waarheen jy moet gaan. Heeltyd sekuriteit en vriendelike mense. Sal beslis weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie Z - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie Z
Saam met vriende

We stayed two nights which for our needs were long enough.

For people not able to scan the info, an old fashioned list would be nice. With load shedding a reality, some backup lights and candles with matches would be nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanita R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanita R

Rustig buite, pragtig binne, lekker gerus.

Paternoster is 'n heerlike plek om te rus en herlaai. Malgassie is reg langs die see, fantasties ingerig met netjiese afwerking. Daar is ook ‘n hele paar ‘ekstras’ om enige iemand opgewonde te maak bv. ‘n uitstekende koffiemasjien, maklike 'Wifi QR Code', Netflix en ‘n skottelgoedwasser. Dankie, ek en my ouers het dit baie geniet en sal vir seker weer besoek in die nabye toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier sal beslis terug wees.

Huisie is meer as wat jy verwag. Alles wat nodig is daar en dit is by die see. Gaan binnekort weer draai maak, so lekker het ons gekuier en ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clyde O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Clyde O
Gesin met klein kinders

Fantastic place. I would definitely go back again. The view is stunning, and had a nice walk the beach.

The place was very clean and neat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malgassie se terugvoer

Hallo Clyde, thank you for your wonderful review. Hope to see you again.
Regards
Malgassie

Malgassie
Michelle F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle F
Gesin met tieners

Great value for money.

Beautiful view. Wonderful home with everything you will need. Luxury amenities so feels like a spoilt holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malgassie se terugvoer

Thank you Michelle.
We are so glad you enjoyed your stay. Hope to host you again.
Regards, Malgassie.

Malgassie
Taryn M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Malgassie is a beautiful home and even more promising than the photos.

The beautiful beach view and sound of the waves is a perfect getaway to still your mind and to relax. Love the cleanness and quality homeware. The photos on the website definitely does not do it justice. It is more beautiful in person and I highly recommend this home!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malgassie se terugvoer

Thank you, Taryn, for you wonderful review and your suggestion. We are glad you enjoyed your stay. Regards, Malgassie.

Malgassie
Minette P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette P
Gesin met klein kinders

By die see!

Een van ons lekkerste plekke waar ons nog gebly het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malgassie se terugvoer

Dankie vir die goeie terugvoering. Ons is bly jy het ons plekkie geniet.

Malgassie
Gerhard K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K
Saam met vriende

Baie gerieflik en goed geleë.

Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aaqielah S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Aaqielah S
Saam met vriende

Stayed an extra night.

The pictures do not do Malgassie justice. There is beautiful attention to detail and a better view than what you expect from the pictures. The big rock in front enhances the feeling of privacy and has a gradual slope at the beach end. Each one of us spent time on it gazing at the ocean and surrounds. Only two shortcomings. The afternoon sun on the porch is very hot and there is no way to block it. There are times when it feels a bit unsafe due to the crayfish sellers wo do come in to the complex even though they are not allowed to. We ended up booking an extra night and I cannot wait to go back in winter to try out the indoor fireplace/braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ritva W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ritva W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik! Verblyf was te kort gewees.

'n Goed toegeruste huisie, netjies en smaakvol. Sal enige tyd weer daar gaan bly. Ook die ligging was lieflik. Sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlike wonderlike paar dae in die gasvrye Paternoster. Malgassie puik!

Dit was heerlike paar dae in Paternoster. Alles was fantasties. Gaan beslis gou weer kom. Word sterk aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanelle S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle S
Saam met vriende

Stayed at Malgassie for the weekend, had a 50th birthday at the Leeto restaurant. Breathtaking views.

Few shops and bar closing time is very early.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mirinda H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirinda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Conveniently located. Walking distance to all amenities.

Loved our stay. Good service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dw L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dw L
Gesin met tieners

Ligging puik, net raserig oor naweek.

Ligging uitstekend. Als wat mens nodig het is beskikbaar in wooneenheid. Baie naby aan strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Stunning place with a beautiful view. No hawkers. We felt safe. Wish they would include cleaning the braai every day (without cleaning the unit).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilhelm H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker, hulle kan net 'n windskerm by buitebraai op sit, want die wind waai braai koud daar deur.

Ek sal graag weer daar wil boek in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen T - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen T
Saam met vriende

Enjoyable!

Fabulous view of the ocean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annerene L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n lekkerte.

Absoluut hemels. Die ligging is uitstekend. Kan op die stoep sit en see sien. Baie luuks. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda H
Gesin met klein kinders

Rus vir die siel.

Somer of wintershuisie, enige tyd om te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa L
Gesin met klein kinders

After shock that quarter role toilet paper and no bin bags, everything almost perfect.

Look out for ugly bedside lamps because they fall off the tiny bedside tables and are expensive. Not a check is done prior and you might be held responsible for eg broken chair standing there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelia T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Nelia T
Saam met vriende

Ons is gewaarsku oor veiligheid en diefstal as waardevolle artikels onbewaak gelaat word. Oop vensters en deure is taboe tensy jy fisies heeltyd in die omgewing is.

Ons het bv. op aanbeveling van bure die agterkant van die huisie se vensters en luike gesluit gehou te alle tye. Op die voorstoep en voordeur was iemand gedurig "op wag". Daar was 'n geval waar die voordeur oop was en niemand op die stoep, binne 'n minuut was daar iemand by die voordeur wat iets wou verkoop. Niks kan onbewaak gelaat word. Wat die blyplek aanbetref is dit jammer om te rapporteer dat daar heelwat gebreke is. Ons het die gebreke gerapporteer aan "Stay in Paternoster" se agent met ons vertrek. Ons het foto's van al die gebreke sou julle dit wou hê. Neem asb. kennis van die volgende: Die een badkamer aan die agterkant se venster het nie 'n knip om te sluit van binne af (afgebreek). Die badkamerluike maak van buite af toe, so dis maklik om oop te maak. Die diefwering is sterk, ons vermoed 'n klein persoon kan hom daardeur wurm. Ons buurman het ons kom waarsku om die agterste luike te sluit, daar het jong kinders daar gespeel. Al die luike kon nie gesluit word, die skuiwers is nie regoor mekaar. Twee van die houtstoele se voete is losgetrek dat dit nie gebruik kon word. Die "draadstoele" op die stoep se pote is baie flimsy en vou in, die draadmat is losgetrek - dus onveilig om te gebruik. Ons het die 4 houtkombuisstoele gebruik, nie baie gemaklike stoele. Die buitebraaiplek se roosterverstellings aan die een kant is uitgebreek uit die muur. Ons moes bakstene gebruik om die rooster op te plaas. Die twee enkelbeddens se matrasse is in 'n baie swak toestand, die spring matrasse lê op 'n soliede houtbord. My vrou het die 2de aand gesitlê en slaap op die sitkamerbankie. Die eiendom is uitstekend geleë met 'n onverbeterlike uitsig. Die weer was fantasties, net jammer van die veiligheidsrisiko en die paar elemene van die verblyf wat nie op standaard is. Ons het met 'n persoon gepraat wat eiendom daar besit en hy erken daar meer gedoen kan word tov veiligheid - bv. goeie beligting snags rondom sekere areas en meer veiligheidwagte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan H
Saam met vriende

We had a great comfortable warm stay in this magical place. A definite for any traveller.

Loved the beaches. Loved the accommodation. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Teresa B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa B
Saam met vriende

Perfekte uitsig. Mal oor die plekkie.

Baie goeie ligging. Skoon en netjies en goed toegerus. Sal beslis aanbeveel en sal ook weer daar gaan kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik. Naby aan die strand.

Malgassie is sentraal, naby aan die strand en baie goed toegerus. Heerlike stoep met 'n pragtige uitsig oor die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilda G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda G
Saam met vriende

Gerieflike plekkie, heerlik op stoep gekuier! Alles beskikbaar wat nodig is!

Sal dit beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanet B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanet B
Saam met vriende

Hierdie is die beste plek om te gaan rus.

Dis die veiligste en netjies plek om te kies vir 'n vakansie. Personeel is so vriendelik en behulpsaam, daar is gereeld sekuriteit so mens kan rustig slaap. Malgassie is 'n baie netjies ingerig vir enige vakansieganger, so naby geleë in die hele dorp om net te gaan stap, die strand is skoon en netjies. Baie dankie vir die lekkerste vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S
Gesin met tieners

Uistekend.

Regte ontspanningsoord en alles was die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anita G
Saam met vriende

Wonderlik.

Ek wou nog altyd in Paternoster gaan vakansie hou en dit het all verwagtinge oortref. Veral Malgassie waar ons gebly het. Alles was skoon en gerieflik en nader aan die strand sal jy nie kom nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda S
Saam met vriende

Very nice place.

However, did not appreciate the drunk locals trying to sell crayfish and whatever they had.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Malgassie se perkekte ligging het ons wegbreeknaweek fantasties gemaak.

Die uitsig vanaf Malgassie is prentjiemooi. Die huisie is baie veilig met diefwering, shutterguard en alarmstelsel. Die sekuriteitsfirma het ook gereeld gepatrolleer. Die huisie is baie gerieflik ingerig en dit was nie nodig om enigiets behalwe onsself saam te neem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette D
Saam met vriende

Salig.

Rustigheid, vriendelike diens by ontvangs, huisie was netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Herman K
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Mooi uitsig en baie sentraal geleë. Stapafstand van alles af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
John B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties om die see te sien en hoor vanaf die voorstoep.

Ons het heerlik gebly en kon die see en strand geniet. Ons het verstaan dat die hoofslaapkamer se bed en die sitkamerbank vervang sou word en dit is vir seker nodig, aangesien ons nie meer so jonk is nie en baie sleg gesit en geslaap het. Dit is tog die doel van vakansie, om uitgerus terug te gaan werk toe. Verder was ons beïndruk met volle DStv (baie dankie) en kon regtig nie kla nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertus C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Bertus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging is perfek, meubels is oud en verweer, huis en toebehore is vuil en gebreek.

Die huis het 'n baie goeie ligging met baie bedelaars wat daagliks by die tonne aan jou deur klop. Die banke in sitkamer is vuil en uit gelê, ou verwaarlose meubels. Dieselfde geld vir die swak kwaliteit matrasse en pap kussings met vlekke en kolle. Vir dit wat jy betaal verwag jy ten minste 'n skoon eenheid. Meeste van die braaitoerusting ontbreek. Glad nie veilige area nie, kan nie eens jou drafskoene op die stoep los nie. Selfs die stoep was vuil en vol vetvlekke van vorige gaste met die oudste onpraktieste stel op die stoep. Daar is geen sekuriteit soos daar beheer word in die "Die Kom"-kompleks nie. Sal definitief nie weer in Malgassie bly nie en self twee keer dink oor 'n eiendom wat deur Stay In Paternoster verhuur word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malgassie se terugvoer

Goeiemore Bertus, baie dankie vir jou eerlike terugvoer en jammer dat ons nou eers antwoord.
Daar was gedurende September verskeie probleme tydens die oorname van Malgassie deur nuwe eienaars. Hulle is in 'n yslike verleentheid en het onmiddellik werk gemaak van die probleme wat deur jou, en ook ander gaste, uitgewys is.
Eerste van alles het hulle onmiddellik die bank in die sitkamer vervang, asook die matrasse en kussings. Nuwe braaitoerusting is aangekoop en die stoep is afgeskuur en nuut geseël.
Die sekuriteit-kwessie is een waaroor ons al 'n geruime tyd met die kompleksbestuur stoei en hoop dat die nodige maatreëls spoedig daargestel sal word. Die nuwe eienaars wil graag vir julle 'n gratis naweek aanbied sodat julle die nuwe Malgassie kan kom ervaar.

Malgassie
Estelle Z - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Estelle Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik ligging.

Groot probleem met mense wat tot by jou voordeur kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathy N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Restful and relaxing with good views.

House has everything one needs for a weekend. Only one negative - should look to replace mattress in the main bedroom. Position of house to the beach is also good. All round a good experience.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustig en ontspannend met goeie uitsig.

Huis het alles wat jy nodig het vir 'n naweek. Slegs een negatief - moet matras in die hoofslaapkamer vervang. Ligging van huis en die strand is ook goed. Oor die algemeen 'n goeie ervaring.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie N - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie N

'n Blyplek vol karakter met warmte.

Reëlings was uitstekend, 'n huis vol karakter en huislik. Stoep egter baie onnet en vuil, toilette kort aandag, maar verder heerlik gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gawie B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging, baie mooi, maar kort dringende onderhoud. Te veel irriterende smouse amper tot op stoep.

Was aangenaam en ligging is onverbeterlik. Die kreef smouse pla baie en word toegelaat om tot sommer teenaan en tussen huisies te beweeg. Probleem!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhardus S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

The location is walking distance from everything.

The staff was very friendly and helpful. Malgassie is very close to the beach and restaurants. We will make use of this facility again in future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fransa M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Fransa M
Gesin met klein kinders

Alles binne loopafstand, nie nodig vir motor uittrek.

Ons het die beste van alles gemaak en dit wel geniet. Wil net graag noem die skottelgoed was nog vuil en buitebraai werk nie, rook borrel als voor uit. Mense moet in gedagte hou dat strand reg voor Malgassie behoort soggens aan die vissermanne met hul bote en bakkies, dus bietjie onveilig veral vir kinders. As ek goedjies mag noem ter bevordering van Malgassie se bemarking. Beter kookpot/pan byvoeg. Bolakens met 'n kombers omrede die net duvets op beddens is net te warm om onder te slaap tydens warm dae en ook beter kussings. Nog 'n bank in sitkamer sal ook goed afgaan vir ontspan voor TV. Verder is Malgassie puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mineke T - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mineke T
Saam met vriende

Ons het heerlik gebly.

Malgassie is 'n baie oulike huisie by die see. Dit was heerlik om op die stoep te sit en die see te hoor en ruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisa P - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marisa P
Saam met vriende

Goed.

Beddegoed is onvoldoende vir winter. Handdoeke is onvoldoende, ten minste twee stelle per persoon. Vloere en buite area is nie skoon nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thomas Petrus V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Thomas Petrus V
Saam met vriende

Het nie aan ons verwagtinge voldoen nie.

Braairooster kon ons nie gebruik nie, is so kromgetrek van al die jare se gebruik. Braai was onder water en niemand het dit opgedroog nie. Vensters kon nie oopgemaak word nie. Huisie was nie baie skoon nie. Die TV en dekodeerder se remotes het nie een gewerk nie. Ons kon nie TV kyk nie. Bank en stoele was nie skoon nie. Storte was ook nie skoon nie. Verder het ons 'n mooi uitsig op die see gehad. Die prentjie op die website het ons in 'n wanindruk gebring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meagan M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Meagan M
Saam met vriende

Vuurwarm.

Malgassie is 'n wonderlike huisie. Vuurwarm liefde en geskik vir 'n gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Christine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Ek en manlief het hierheen gegaan vir ons huweliksherdenking. Die verblyf is basies op die strand, met 'n pragtige uitsig. Als was so mooi en rustig! Die verblyf is loopafstand van alles af. DIt is goed toegerus en baie lekker om daar te bly. Groot kaggel in die leefvertrek en ondervloerse verhitting. Selfs die smouse was nie so erg nie. Die enigste nadeel is dat ons soms nie so veilig gevoel het nie oor die dan-en-wan se smouse wat sommer op die stoep gekom het en snaakse klante wat soms daar rondgeloop het. Ons het nie gevoel dat ons die deur kon ooplos of die vensters nie, al was ons by die huis. Gelukkig was daar baie netjiese diefwering wat baie gehelp het. Ons sal beslis weer daarheen gaan! Ek kan net dink dat dit die perfekte plek is om te bly gedurende die besige tyd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier!

Huisie baie goed toegerus. Ons beveel aan dat 'n nuwe dubbelbed aangeskaf word! Smouse was 'n groot kopseer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig en ontspanne by see met mooi uitsig.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathy N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy N
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was very peaceful and a good place to relax and rest and restore the soul.

The house was very well equipped and we really enjoyed the peace and tranquillity of the area and the position of the house - it was a very relaxing and peaceful weekend - I would definitely make use of the house again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Douw S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Douw S
Saam met vriende

Stink. Vuil. Teleurgesteld.

Teleurgesteld oor swak verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontspan.

Die huisie is ongelooflik mooi, naby see, eetplekke en winkels. Die mense wat smous met kreef, perlemoen en mossels is net baie irriterend en kom pla jou ongelooflik baie, al was hy meer as 5 keer die dag al by jou. Ek het Paternoster gekies vir my en my vrou se 9 jaar anniversary omdat hulle sê dat daar 'n 'unofficial rule' in Paternoster is dat alles moet stil wees rondom 22:00 die aand. Die Vrydagaand het mense gekuier tot Saterdagoggend 3 uur toe en ons het Polisie gebel en die mense van Paternoster Accommodations rakende die geraas maar niks het gehelp. Saterdagaand dieselfde storie, niks was daaraan gedoen nie. Dus sal ek 2 keer dink om weer soontoe te gaan, want ander mense se gekuiery het ons anniversary glad nie lekker gemaak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques R - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques R
Gesin met tieners

Niks meer nodig vir lekker wegbreek naweek nie.

Snoesig en 'cosy' met heerlike binnebraai en verhitte vloere as teenvoeter vir reënerige koue naweek op Paternoster. Kon dit nêrens beter bestel het nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe H - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe H

Heerlik ontspannend met fantastiese uitsig.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marnus P - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plek.

Rustig en mooi uitsig. Sal definitief weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes J - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir ons was dit hemels.

Ons vierde besoek aan Paternoster. Met Malgassie as verblyf het ons regtig die "jackpot" geslaan. Alles wat mens op 'n plek soos Paternoster soek - regte ligging, regte boustyl, regte meubels, vir ons die regte grootte, skoon, goed versorg en goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Mark B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal dit beslis aanbeveel by vriende.

Baie oulike plek. Het dit baie geniet. Baie sentraal om omliggende dorpe en plekke te verken. Huis baie goed en gerieflik ingerig. Goed geplaas in dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maureen S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Maureen S
Saam met vriende

Goed toegerus, voel tuis.

Ons het ons verblyf hier werklik baie geniet. Malgassie is baie goed toegerus met meer as wat jy benodig vir 'n langnaweek se kuier. Heerlik om binne braaiplek te hê vir die koeler aande. Enigste kritiek, daar kort 'n spieël in die kamer sodat ons dames kan hare droogblaas. Sal beslis weer van Malgassie gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bradley V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley V
Saam met vriende

A little bit of luxury for a not so big price tag.

A two day break out of the city which was too short! Neat, clean and secure cottage (has an alarm) a few steps away from the sea! From the 'stoep' you look directly onto the beach whilst braai'ing! It is literally fully equipped, all catering utensils were present, except for wood and coals - the town is however limited in shops so come prepared with groceries. The cottage is situated well into the complex so you don't get many people or cars coming past. Pure relaxation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelia K - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia K
Saam met vriende

Lekke!

WiFi en waaiers vir die hitte kan aanbeveel word!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthiné K - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marthiné K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Fantastiese blyplek, fantastiese verblyf! Julle sien ons definitief gou weer. Dankie vir julle flink diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne' K - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corne' K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het slegs 'n naweek in Malgassie gewoon wat heeltemal te kort was. Die uitsig is fantasties asook die ligging - reg op die strand.

Die huisie is baie goed toegerus. Ons was aangenaam verras met die ondervloerse verhitting. Ons sal Malgassie met 'n glimlag en mooi herrinneringe kan aanbeveel. Mens kan letterlik by aankoms jou voertuig toesluit en tydens jou verblyf stap waar jy wil wees. Die omliggende area is ook pragtig en verfrissend vir 'n stadsmens. Die dorpenaars het ons soos ou inwoners en vriende ontvang. Ek kan nie wag vir ons volgende besoek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No 18, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62d55a39b77fdcecd4e306ed65e3431b070dc564abc94ff2b54139c761dbee58dd6886b9d92ae1d2de93350c69aba91b2d1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 4) 63 5 1 5 No 18 Die Kom 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.808830993486 17.889740020037
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem