Malibu Country Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Malibu Country Lodge is net buite Pretoria naby Roodeplaat Dam in Kameeldrift-Oos langs Sefako Makgato-rylaan (vootheen Zambezi-rylaan) geleë. Dié lodge is op ’n privaat plaas en verskaf oornagverblyf, wegbreke, geriewe vir sakegeleenthede en spesiale funksies soos onvergeetlike troues, herdenkings en verjaardagsvieringe.

Verblyf word in superieure- en standaardkamers gebied en elke eenheid spog met ’n moderne Afrika-atmosfeer wat rus en ontspanning verseker. Elke kamer beskik oor ’n en suite-badkamer, ’n TV met sekere DStv-kanale, yskassie, en tee-en koffiemaakgeriewe. Daar is ook ’n restaurant, konferensie-kamer, boma, braaigeriewe en ’n swembad. Parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant

Geriewe

  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Skuifie-projektor
  •  Televisie
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Malibu Country Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za