LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+13

3 gaste

2 slaapkamers

2 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 44 De Mist Circle, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6212, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Malibu is 'n selfsorg-eenheid naby die hoofswemstrand by Bluewater Bay en dit het 'n see-uitsig.

Malibu bied slaapplek aan 3 gaste. Die ruim slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oondjie, yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die sitkamer het 'n slaapbank en 'n platskerm-TV.

Die eenheid bied toegang tot 'n onderdakstoep met 'n piekniekbankie en braaigeriewe en dit kyk oor die swembad.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.8
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Julie Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 62

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • 44 De Mist Circle, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6212, Oos-Kaap
  • Gaste dink Malibu het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 3)
Bespreek

44 De Mist Circle, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6212, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANxTKCwJvRK6CyBvxM4GuTe4RpbKD5IODrHb7qUA5imDWL6dmjT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3) 5 5 1 5 44 De Mist Circle Bluewater Bay 6212 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.86156 25.63097