Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Malindila House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Penny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 32 resensies vir Malindila House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Stephan D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan D
Gesin met tieners

Uitstekend, Uitstekend.

Ten volle toegerus met alles wat jy benodig. Baie spasie. Wonderlike uitsig. Veilig. Ekstras soos foozball vir kinders in garage. Pragtige strand 2 minute se loop weg. Dit was ons beste Wes-Kus-wegbreek nog.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esther B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther B

Dit was die beste kuier en huis, weg van eie huis.

Die eienares, Penny was baie vriendelik en behulpsaam en het onmiddellik reageer as ons vrae gehad het. Ons het ongelooflik lekker gebly en die huis is ook baie goed toegerus en mooi gemeubileer. Vertrekke is ruim en dit het nooit gevoel of ons onder mekaar se voete is nie. Die huis is baie goed geleë in 'n rustige en veilige area. Die stoep met die uitsig was natuurlik uitsonderlik met epiese sonsondergange. Dit is 'n heerlike goed-voel huis met alles wat mens op vakansie nodig het. 'n Bonus was ook die dubbelmotorhuis tot ons beskikking. Baie dankie Penny en gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malindila House se terugvoer

Hi Esther, thank you for your amazing review. I am delighted you had such a lovely holiday.

Best wishes
Penny.

Malindila House
Nanette P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanette P
Saam met vriende

Pragtige woning, ideaal vir groot groep. Kuier-area op dak het baie mooi uitsig en is ideaal vir 'n lekker kuier.

Malindila House & Apartment word definitief aanbeveel. Pragtige ligging en ongelooflike uitsig vanaf dak kuier-area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malindila House se terugvoer

Hi Nanette,

Thank you for your awesome review. We look forward to welcoming you again in August-October.

Kind regards,
Penny.

Malindila House
Bertus H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus H
Saam met vriende

Stunning plek, wens ek kon daar bly!

Die ligging was amazing, Paradise beach is awesome! Die huis was amazing, skoon, alles wat kan oop en toemaak! Die gasheer was seker een van die bestes ooit. Die stoep was ook so gebou dat 'n mens niks weet van die wind nie. Regtig 'n amazing experience gewees, gaan definitief terug!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wiehahn V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wiehahn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Dit was werklik waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malindila House se terugvoer

Hi Wiehahn,

Thank you for your awesome review and for being such a great guest. Hope to see you again in the near future.
Thank you.
Penny.

Malindila House
Rozanne O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne O

This house is exceptional.

This house was everything and more. Perfect house for a large group or family get together. It literally has everything inside, just bring your clothes. It is extremely clean, and Penny is extremely helpful and friendly. Thanks for a lovely stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malindila House se terugvoer

Good day Rozanne,

Thank you so much for your outstanding review. It really means a lot to me. All the best for 2019 and hope to see you again. You were an awesome guest.

Kind regards,
Penny.

Malindila House
Helena S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verwagtinge oortref.

Netjiese plek met baie ekstras, kwaliteit beddegoed en handdoeke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malindila House se terugvoer

Dear Helena,

Many thanks for your outstanding review. It means a lot to me. Hope to see you again in the future. Please remember I will always offer you a extra night as a complimentary night if you choose to book with us again. All the best for 2019.

Penny.

Malindila House
Andre W - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre W
Gesin met tieners

Fantasmagories.

Perfekte ligging, perfekte uitsig, leefarea en omgewing voel of mens in ander wêreld instap, tyd staan stil en mens kry kans om te ontspan. Geen lawaaierigheid in omgewing, sekuriteit fantasties .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malindila House se terugvoer

Many thanks for your oustanding review. We are so pleased you had a great stay. Wishing you all the best for 2018.

Best wishes,
Penny.

Malindila House
Erica V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly.

Baie dankie vir heerlike verblyf. Ons is werklik baie vriendelik ontvang en alles was baie mooi skoon en op hul plek.Ons het heerlik geslaap op 'n baie gemaklike bed met die lekkerste sagte kussings. Ons het ook 'n heerlike wortelkoek met ontvangs gekry en dit was sommer ons aandete aangesien ons 'n groot middagete geëet het op pad. Ons sal beslis weer van hierdie eenheid gebruik maak en ons beveel beslis hierdie eenheid vir enige iemand aan wat na 'n lekker rustige wegbreek verlang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon H - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon H
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a delightful setting!

Thank you, Penny, for your perfect apartment, from crisp, clean linen, to coffee, tea, spices and treating us to delicious carrot cake! What a view at sunset! Just beautiful!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wat 'n wonderlike plek!

Dankie, Penny, vir jou perfekte woonstel - van vars skoon linne tot koffie, tee, spices en wortelkoek-bederf. Lieflike uitsig op die sonsondergang. Net pragtig!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gustav M - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Baie gerieflik en naby geriewe. By Malindila Suite & Apartment is daar persoonlike sorg en aandag van eienaar en dit is baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monika L - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monika L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi. 'n Moderne, ruim, en goed ingerigte woonstelletjie.

Mooi uitsig. Rustig. Vriendelike en hulpvaardige eienaar het ons voorsien van alles wat nodig was vir ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda L - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike veilige verblyf.

Eie privaat strand binne stapafstand. Heerlike restaurante naby. Plekkie baie mooi, modern en skoon. Paar voorstelle vir eienares gegee. Baie vriendelike ontvangs gekry en sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael C - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael C
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a wonderful stay.

We had a wonderful stay and would recommend Malindila Suite & Apartment to anybody wanting to stay over in Langebaan for a few days. Penny, the lady who owns the apartment. greeted us on our arrival and we immediately felt at home. The apartment was fully kitted out and we wanted for nothing on our stay there. 5 out of 5.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het 'n wonderlike tydjie gehad.

Ons het 'n wonderlike tydjie gehad en ek sal Mlindila Suite & Apartment aan enigiemand aanbeveel was 'n paar dae in Langebaan wil deurbring. Penny, die dame wat die onderneming bestuur, het ons ontmoet met aankoms en ons het onmiddellik tuis gevoel. Die woonstel is volledig toegerus en ons het niks kortgekom nie. 5 uit 5.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malindila House se terugvoer

Hi Michael,
Thank you so much for our wonderful review. We hope to welcome you back to Malindila. We are so pleased you had a great stay.
Best wishes,
Penny.

Malindila House
Leanne B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne B
Saam met vriende

Very comfortable. Would stay here again.

Great view, a 2 minute stroll to a beautiful beach and boardwalk, close to shops and restaurants and furnished in style with comfort in mind. We felt welcome and looked after and enjoyed the personal touches. The main purpose of our visit to the area was to spend time at the West Coast National Park. This was the ideal base for our trip.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie gerieflik. Sal weer hier bly.

Great uitsig, net 2 minute se stap van 'n pragtige strand af, naby winkels, restaurant en gerieflik en stylvol gemeubileer. Ons het welkom gevoel en die mense het mooi na ons gekyk - was mal oor die persoonlike tikkies. Die hoofrede hoekom ons hier gebly het was omdat ons die Weskus Nasionale Park wou besoek. Dit was die ideale basis vir so 'n vakansie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malindila House se terugvoer

Hi Leanne,
It was lovely to meet you and your friends. I am so pleased the weather cheered up and you were able to enjoy the West Coast National Park. Thank you for your lovely review. It means a lot to me.
Best wishes,
Penny.

Malindila House
Heinrich K - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Memorable.

This is an amazing apartment. All activities is close by and the area is nice and quiet. Not far from the beach and the apartment itself is very cosy and neat. Everything you might need is provided. Just bring food and drinks. We will definitely be staying here again sometime in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malindila House se terugvoer

Hi Heinrich,
Thank you for your glowing review. It means so much to me.

Best Wishes,
Penny.

Malindila House
Chantal D - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantal D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf wat groot deel maak uit 'n onvergeetlike vakansie ervaring!

Ek kan Malindila Suite & Apartments hoogs aanbeveel vir mense. Die plekkie is ruim genoeg met 'n pragtige uitsig oor die see met sy eie strand loopafstand van die verblyf af. Die woonstel het 'n rustige atmosfeer sowel as die ligging van die verblyf self. Die eienaar, Penny, het vir ongelooflike gasvryheid en diens gesorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malindila House se terugvoer

Dear Chantal,
Many thanks for your review. It means a lot to us.
Best wishes,
Penny.

Malindila House
Sunita S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en veilig.

Ons het baie lekker gebly. Die eenheid is sentraal en naby die see. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malindila House se terugvoer

Thank you so much Sunita.
Best wishes,
Penny.

Malindila House
Charedwin G - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Charedwin G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Dit was fantasties, die eienaars is baie vriendelik. Die blek is skoon en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charne P - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, luukse verblyf met wonderlike uitsig oor die strand!

Baie lekker gebly. Luukse woonstel met als wat ons nodig gehad het. Rustige omgewing en pragtige uitsig oor die strand! Penny is baie vriendelik. Definitief ons eerste keuse volgende keer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aneme C - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aneme C
Saam met vriende

Gerieflike, netjiese en veilige verblyf.

Vriendelike ontvangs deur die eienaar. Die eenheid is gerieflik en baie netjies, stapafstand van die see en naby verskeie eetplekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malindila House se terugvoer

Hi Aneme,
Thank you for your review. It was lovely to meet you both. We hope to see you again in the future.

Best Wishes,
Penny@Malindila.

Malindila House
Loren J - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loren J
Gesin met klein kinders

Dit was wonderlik.

Dit was baie lekker om by Malindila tuis te gaan. Die plek is netjies en het goeie uitsig en alles was daar wat ons benodig het. Stil area gewees wat lekker was en ons was goed ontvang. Dankie vir die lekker tert met aankoms. Ek sal die plekkie vir enige een aanbeveel en ons sal weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malindila House se terugvoer

Hi Loren,

Many thanks for your kind words. It means a lot to us. We look forward to welcoming you back to Mlaindila.
Have a lovely day.

Best Wishes,
Penny@Malindila.

Malindila House
Anneloe D - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneloe D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Wow, wat 'n mooi plek! Ek sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mynhardt L - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mynhardt L

Baie lekker plek om te gaan rus en rustig te wees.

Dit was die geld werd. Dis baie netjies en naby die see. Ek sal definitief weer kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen R - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties, ons wou amper nie huis toe kom nie!

Ons het dit baie geniet en beplan om definitief weer soontoe te gaan! Dankie vir goeie diens vanaf Penny, Zelda en LekkeSlaap.co.za, spoedige terugvoer en puik diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jani B - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jani B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, netjiese en ruim verblyf!

Ons het baie lekker gebly by Malindila. Pragtige kamer met kwaliteit beddegoed en meubels. Sal verseker Malindila aanbeveel indien mens opsoek is na 'n oorslaapplek (nie selfsorg nie).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anasstasja D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anasstasja D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Breathtakingly beautiful and peaceful.

We had such a awesome experience. Beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emidio P - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Emidio P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Modern and luxurious.

Very impressed with accommodation that has luxury bedding and amenities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet B - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Piet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Baie lekker fasiliteit en diens baie goed. Die enigste tekortkoming is braaigeriewe. Miskien dink aan 'n braaidrom om die aande aan die Weskus verder te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sebastian S - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sebastian S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker uitgerus.

Die omgewing is baie mooi met mooi uitsig. Let wel, die eenheid is nie selfsorg nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Crystal B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crystal B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, vriendelik, alles was perfek.

Die eienaar was baie vriendelik. Ons kon ook gaste oornooi. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia D - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia D

Baie rustige naweek.

Dit was heerlik om soggens wakker te word en vars seelug in te asem. Penny en haar man is die dierbaarheid self. Uitstekende diens. Ek sal definitief Malindila aanbeveel en sal ook definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R8 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R8 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R8 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Icarus-laan 13, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE2NWM5MzY1LTEzYmQtNDE5MC1hYTg2LTU4NTVmYjg4ZjcyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 000 per nag (plek vir 8) 32 5 1 5 13 Icarus Avenue Paradise Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.040346805486 18.039959296824
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem