LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mall Guesthouse | LekkeSlaap
+16

Mall Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Herman Eckstein-straat 4, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

By Mall Guesthouse streef ons daarna om seker te maak ons gaste het 'n gerieflike en genotvolle ervaring. Mall Guesthouse is 4 blokke van die Vaal Winkelsentrum af en naby aan Emerald Casino en die Vaalrivier.

Die gastehuis bestaan uit 8 dubbelkamers en 2 enkelkamers. Al die kamers het en suite-badkamers behalwe kamer 2 wat 'n privaat badkamer oorkant die gang het. Daar is TV's met SABC 1, 2, 3 en eTV in al die kamers, asook 2 DStv-kanale. Elke kamer het 'n yskas, koffie- en teemaakgeriewe en haardroër. Gratis WiFi is ook beskikbaar en ontbyt kan voorsien word op versoek.

Ons het 'n kroeg en 'n lapa op die perseel waar gaste kan ontspan. Daar is ook veilige onderdakparkeerplek met afstandbeheer-toegang.

Ander instansies in die omgewing sluit die volgende in: Quest Konferensiesentrum, VUT, Noordwes Universiteit Vanderbijlpark, Riverside Sun, Stonehaven on Vaal, Emerald Casino, Vaal Resiesbaan en die Vaalrivier.

Ons sien uit daarna om jou by Mall Guesthouse te verwelkom!

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 14 resensies vir Mall Guesthouse
Netheid
4.4/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Herman Eckstein-straat 4, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Gaste dink Mall Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vanderbijlpark Gauteng
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Herman Eckstein-straat 4, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmYTU0NWFjLTUwOGItNDc4Yi04OWJlLWJhMWE1MmZhYTlkYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 14 5 1 5 4 Herman Eckstein Street Vanderbijlpark 1911 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.716316042479 27.823072865715
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!