LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+11
Selfsorg in Umdloti

Barefoot Bliss

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Marieke O
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Dit was lekker. Fantasiese plek! Sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corrie
Barefoot Bliss
Ons is baie bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het. Sien uit daarna om julle in die toekoms terug te verwelkom.

Riana C
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2026

Rustig, netjies en gerieflik. Baie lekker gebly, woonstel is baie netjies. Nog lugversorgers in kamer 2 kan dalk aangebring word. Selfoonsein is swak tot geen sein.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Corrie
Barefoot Bliss
Bly dat julle die verblyf geniet het. Ons sal jou voorstelle aan die eienaar deurgee vir oorweging. Hoop om julle weer terug te verwelkom in die toekoms.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 58

Resensies 212

Op LekkeSlaap 15 jaar

Antwoord gewoonlik binne 4 ure
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek

40 S Beach Road, Mallorca Unit 10, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06a55ebb927b056f05c2dd7a29148f987a17b1ee744ec90ff62169ae9f80e6c4190905d101dcf2812ba0630a0eda6c872290?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 40 S Beach Road Mallorca Unit 10 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.678967262876 31.113046082411
Soek in 'n groter streek