+12
Selfsorg in Umdloti

Mallorca 10

6 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

2 badkamers

15% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 23 Jan 2026 tot 12 Feb 2026.
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 40 S Beach Road, Mallorca Unit 10, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Mallorca 10 is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks reg oorkant die strand in Umdloti. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie kusdorp kan verken en geniet.

Hierdie dubbelverdiepingwoonstel bied slaapplek vir tot 4 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n stapelbed slegs vir kinders. Die gedeelde badkamer is ingerig met 'n bad, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien-droër-kombinasie is beskikbaar vir ekstra gerief. Die leefarea is ingerig met 'n yskas, 'n groot gemaklike rusbank en 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n patio op die grondvloer met braaigeriewe, 'n buite-eettafel, buitesitplek en 'n balkon geniet. Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad en buitesitplek. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met King Shaka Internasionale Lughawe ongeveer 11 km weg.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 73

Resensies 254

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 40 S Beach Road, Mallorca Unit 10, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 750
15 % AF
R 1 750 R 1 488
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 750
15 % AF
R 1 750 R 1 488
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 750
15 % AF
R 1 750 R 1 488
per nag (plek vir 6)
Bespreek

40 S Beach Road, Mallorca Unit 10, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA125dffebf7837510c8ed6d4e1fd9f278c4ebc5bcf0840282475f17df87b08108259f46373a0215c6c5a70badcf3dee0ace4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 488 per nag (plek vir 6) 40 S Beach Road Mallorca Unit 10 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.678967262876 31.113046082411
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang