Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mallorca 20

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 222

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Mallorca 20
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Alida B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alida B
Gesin met klein kinders

Die ligging perfek, maar instandhouding moontlike probleem. Alles in advertensie nie waar nie.

Pragtige ligging, daar is 'n tuin, maar dit is nie op die grondvlak nie. In die ingang lê die oorblyfsels wat moontlik 'n kas was. Die prop van die bad "seël" nie, so die water loop vinnig uit. Die blinder in slaapkamer 2 is ook buite werking. Vrydag arriveer, eers Dinsdag skoonmaakdiens, maar baie mooi en deeglik skoongemaak. Ek sal weer gaan. Ek het Umdloti Letting ook ingelig van die onderhoud.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: South Beach Road 40, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY2MThiNjhhLThhNzAtNGE0MC05NzNkLWQzNDNlYjA2MjRiZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 40 South Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.678873955254 31.113419383764
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem