4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 40 South Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Mallorca 29 is 'n elegante en gerieflike selfsorg-duplekswoonstel in die veilige en rustige Mallorca-kompleks in Umdloti, net oorkant die pad van die strand.
Die duplekswoonstel het slaapplek vir 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die slaapkamers is op die boonste verdieping geleë en het lugversorging. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n balkon op die boonste verdieping met sitplek en 'n see-uitsig.
Die kombuis, eetarea en sitarea is op die onderste verdieping geleë en het lugversorging. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 5. Die sitarea het sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. 'n Skuifdeur lei na 'n onderdakstoep met sitplek, gasbraaigeriewe en 'n uitstekende uitsig.
Die Mallorca-kompleks het 'n groot gemeenskaplike swembad met 'n braai-area. Veilige parkeerplek word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 73
Resensies 256
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 40 South Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Mallorca 29 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
40 South Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang