Mallorca 4
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 27 Mrt 2024 tot 2 Apr 2024.
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: South Beach-weg 40, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 050R1 845 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Mallorca 4 is 'n gerieflike selfsorg-duplekswoonstel in die veilige en rustige Mallorca-kompleks in Umdloti wat oorkant die strand geleë is.
Die duplekswoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die slaapkamers is op die boonste verdieping. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer lei na 'n boonste balkon met sitplek. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Albei slaapkamers het plafonwaaiers.
Die kombuis, eetarea en leefarea is onder. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en 'n wasmasjien toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste. Die sitarea het sitplek, 'n plafonwaaier en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Skuifdeure maak op 'n onderdakstoep met sitplek en 'n etenstafel oop en dit bied maklike toegang tot die kompleks se swembad en tuine.
Die Mallorca-kompleks het 'n groot, gemeenskaplike swembad met 'n braai-area. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Mallorca 4 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- South Beach-weg 40, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Mallorca 4 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Selection Beach Umdloti KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: South Beach-weg 40, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom