Mallorca 5
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 4 Apr 2024 tot 30 Apr 2024.
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: South Beach-weg 40, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Mallorca 5 is 'n lieflike selfsorgwoonstel op die grondvloer in die veilige en vreedsame Mallorca-kompleks in Umdloti, net oorkant die pad van die strand.
Dié gerieflike woonstel bied slaapplek aan 4 gaste in 2 slaapkamers en daar is ook 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eet en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede het 2 enkelbeddens. Die kombuis is volledig toegerus. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad.
Umdloti het 'n lang strand. Dit is ideaal vir swem en sonbaai. Daar is rotspoele al langs die kus en gulde geleentheid vir watersport soos branderplankry, vlieërbranderry en roeiplankry.
Slaapplek
’n Bespreking by Mallorca 5 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Eenheidgeriewe
- Waaier
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 222
Jaar gelys 13
Ligging
- South Beach-weg 40, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Mallorca 5 het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Selection Beach Umdloti KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: South Beach-weg 40, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom