LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Maluti Backpackers | LekkeSlaap
+19

Maluti Backpackers

1 resensie
Rugsakreisigerslosies
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nteo-straat 3202, Phuthaditjhaba-A, Phuthaditjhaba, 9870, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R730 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Maluti Backpackers is in Phuthaditjhaba in die Vrystaat geleë, 'n dorp wat voorheen as Qwaqwa bekend gestaan het. In Phuthaditjhaba word besoekers met 'n pragtige, bergagtige landskap omring.

Verblyf word in 5 gaste-suites wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het aangebied en elke suite is uniek versier en gemeubileer. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Gratis WiFi word ook voorsien. Daar is genoeg parkeerplek vir voertuie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Blaaibord
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Maluti Backpackers
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Nteo-straat 3202, Phuthaditjhaba-A, Phuthaditjhaba, 9870, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R730
per nag (plek vir 2)
Vanaf R730
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nteo-straat 3202, Phuthaditjhaba-A, Phuthaditjhaba, 9870, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e8b6237823301fbb2a2a116b8eee55847aed03f920fe30b0274453fa8fc70f4f7007619e905ae22f088f0012c60b6e7a583?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 3202 Nteo Street Phuthaditjhaba-A 9870 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.51398 28.81805
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!