LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Maluti Backpackers | LekkeSlaap
+19

Maluti Backpackers

1 resensie
Rugsakreisigerslosies

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Maluti Backpackers
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Gerhard D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geriewe basies, maar skoon, veilig en privaat.

Die ligging mag dalk sommige mense afskrik wat nie die township-lewe gewoond is nie, maar ons het nie een oomblik onveilig of bedreig gevoel nie. Die woonstel met die dubbelbed wat ons gebruik het was silwerskoon en baie netjies, 3- tot selfs 4-ster-styl! Daar is koffiegeriewe in die kamer en geen stoof, maar daar is kombuisgeriewe in die hoofgebou, soos wat tipies van 'n backpackers is. Die eienaar het regtig uit sy pad gegaan om ons te bedien en ons verblyf gemaklik te maak. Sal definitief dit aanbeveel vir mense wat nie neus-optrekkerig is as dit kom by ligging nie. Veral nie as jy op so 'n fantastiese berg uitkyk soos op die foto nie!

Vanaf R730
per nag (plek vir 2)
Vanaf R730
per nag (plek vir 2)
Vanaf R730
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nteo-straat 3202, Phuthaditjhaba-A, Phuthaditjhaba, 9870, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e8b6237823301fbb2a2a116b8eee55847aed03f920fe30b0274453fa8fc70f4f7007619e905ae22f088f0012c60b6e7a583?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 3202 Nteo Street Phuthaditjhaba-A 9870 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.51398 28.81805
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!