LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Malvahuis | LekkeSlaap
+22

Malvahuis

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malvaweg 39, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Malvahuis is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis in Danabaai, 'n rustige bewarea teen die kus naby Mosselbaai. Dié dorp is bekend vir sy matige klimaat, goue strande en 'n verskeidenheid natuurlike, kulturele en geskiedkundige besienswaardighede.

Verblyf word aan 8 gaste gebied. Teen 'n bykomende bedrag kan 2 addisionele gaste akkommodeer word. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 3 enkelbeddens. Dié 2 kamers deel 'n badkamer wat 'n bad het. Die leefarea het 'n slaapbank.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en kookgerei toegerus. Die leefarea het ook 'n etenstafel, 'n sitarea en 'n TV met DStv. Braaigeriewe is beskikbaar.

Gaste kan doendinge in die omgewing soos gholfspeel, swem, hengel, voëlkyk, Zipline, wynproe, voetslaan en bergfietsry geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Malvahuis sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Malvahuis
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Malvaweg 39, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink Malvahuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malvaweg 39, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAy2JwyvWo2Ax5Z66M6M9kX4zGbgGde2215I2Z3aXdwlveXAtly?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 39 Malva Road Dana Bay 6510 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-20:00 10:00 -34.195293 22.051723
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!