Blanco Akkommodasie by Malven Manor Country Guest House | LekkeSlaap
+34
+34

Malven Manor Country Guest House

Gastehuis
  • Vanaf R1 610 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: De Zoete Inval Farm Landgoed, , Blanco, George, 6531, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12

Beskrywing

Aan die voet van die Outeniekwaberge, op 'n 50 akker landgoed met 'n asemrowende uitsig oor die berge en plase in rustige en privaat atmosfeer.

Die 4-ster Cape Dutch Manor-huis bied weelderige akkommodasie met drie goed ingerigte en suite-kamers met unieke binnenshuise versiering. Die kamers het 'n bad sowel as 'n stort. Daar is 'n yskas en 'n tee-skinkbord in al die kamers asook 'n reeks weelderige toiletbenodigdhede. Die kamers is ook toegerus met 'n TV, radio, DVD- en CD-speler en DStv. Al die linne is gemaak van die beste katoen en daar is dik, donsagtige handdoeke. Daar is verwarmers en elektriese komberse vir die wintermaande en waaiers in die somer, alhoewel dit selde te warm in George word. Kluise en haardroërs word ook verskaf.

Daar is 'n gemaklike gaste-sitkamer en internettoegang.

Ontbyt word volgens bestelling voorberei en tuisgebakte brood, vars vrugteslaai en plaaslik vervaardigde kaas en ingemaakte produkte word ook verskaf.

Daar is 'n sonverhitte swembad om by te ontspan en 'n pragtige tuin waar natuurliefhebbers die oorvloedige voëllewe kan geniet.

Ons bied persoonlike, individuele diens met 'n fokus op detail en wonderlike gasvryheid. Ons streef daarna om 'n atmosfeer van vrede en rustigheid te skep waarna baie van ons gaste smag.

Dis is die ideale plek vir kleiner groepe wat saam reis en besprekings kan gemaak word vir aktiwiteite, besienswaardighede en restourante.

Lang, goue strande, branderplankry, walvis- en wildbesigtiging, perdry asook wyn-, aarbei- en kaasplase is alles naby geleë.

Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Dit is 'n rookvrye area. WiFi is ook beskikbaar.

Michael en Sandra sien daarna uit om jou by hierdie baie spesiale deel van die Tuinroete en Suid-Afrika te verwelkom.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Malven Manor Country Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • De Zoete Inval Farm Landgoed, , Blanco, George, 6531, Wes-Kaap
  • Gaste dink Malven Manor Country Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 610
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 610
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 610
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: De Zoete Inval Farm Landgoed, , Blanco, George, 6531, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVlMDlkMWQ5LTg3MjgtNDIwNi05MzI0LTI5MjRlNDc1OWE3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 610  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 De Zoete Inval Farm Estate Boshoff Street 6531 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 11:00 -33.941241592967 22.396016120911
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za