Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Malven Manor Country Guest House

Gastehuis
Roman-kamer, luukse koningkamer of 2 enkelbeddens
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het ’n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word en ’n en suite-badkamer met ’n stort, dubbelwasbak en 'n toilet. Die kamer lei na ’n stoep, waar daar meubels is en wat ’n uitsig oor die plaas bied. Daar is gratis WiFi, ’n TV met sekere DStv-kanale, ’n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe beskikbaar. Verwarmers en elektriese komberse word in die winter voorsien, en daar is waaiers in die somer. Die kamer het 'n privaat ingang en 'n uitsig oor die plase.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ongelukkig word geen kinders onder die ouderdom van 12 toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Savannah-kamer, executive gesinskamer
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n dubbelbed en 1 enkelbed sowel as 'n en suite-badkamer met 'n stort, 2 wasbakke, toiletware en 'n toilet. Daar is 'n klein sitarea met twee leunstoele en 'n koffietafel. Die kamer lei na 'n stoep met meubels en 'n uitsig oor die tuine en op die berge. Daar is gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Verwarmers en elektriese komberse word in die wintermaande voorsien, en waaiers in die somer. Die kamer het ook 'n privaat ingang. Internasionale kragproppe is op versoek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ongelukkig word geen kinders onder die ouderdom van 12 toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Worcester-kamer, luukse koninginkamer
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n aparte stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die kamer spog met uitsigte oor die plaas en op die berge. Daar is gratis WiFi, 'n TV met DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Verwarmers en elektriese komberse word in die wintermaande voorsien, en waaiers in die somer. Die groot sitkamer het uitsigte oor die berge, tuin en swembad. Trappe lei na die kamer en die privaat stoep met 'n tafel, stoele en 'n bankie. Handdoeke word vir die sonverhitte swembad voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ongelukkig word geen kinders onder die ouderdom van 12 toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Zoete Inval-plaaslandgoed, Boshoff-straat, Blanco, George, 6531, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNjNjc2NjE5LWI5YTYtNGY3Mi05YzUxLWE4M2ZiNTIyOTkwZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 De Zoete Inval Farm Estate Boshoff Street 6531 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.941241592967 22.396016120911