Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mama Mia @ Charlotte House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 31 resensies vir Mama Mia @ Charlotte House
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Eugene S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n pragtige plek! Was baie beïndruk met die plek! Die dekor is stunning!

Ons het in die Mama Mia-dekor kamer gebly met persoonlike braai. Wat 'n elegante plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clinton W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton W
Gesin met tieners

Pragtig, beslis 'n moet!

Ons het elke oomblik geniet. Mooi, mooi, mooi!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrus M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike verblyf met aangename atmosfeer.

Baie ruim gastehuis-eenheid met alle geriewe beskikbaar. Die eenheid is volledig toegerus vir selfsorg. Baie lekker atmosfeer wat herinner aan Mamma Mia. Voldoende vir langer verblyf met alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besoek Stilbaai vir die eerste keer sedert 1977 en ervaar Charlotte Huis se fantastiese ligging.

'n Prima ervaring langs die wandelpad en 10 minute se stap na die ongerepte see. Skemerkelkies op die patio.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amora E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amora E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspan in pragtige omgewing.

Wonderlike wegbreek. Sal weer oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William R
Besigheidsreis

Great venue - great hosts.

Had a fantastic stay - great rooms, neat and tidy - cannot ask for anything more - will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dirk O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly. Huisfront kan verbeter word.

Was lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anisha V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anisha V
Saam met vriende

Wow!

Beste diens en gasvryheid ooit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent accommodation and value for money.

We enjoyed our stay @ Mama Mia @ Charlotte House very much. Colleen was an excellent host! The adjacent nature reserve and early morning hike down to Skulpiesbaai was an unexpected bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Unieke verrassende ervaring.

Absoluut klassiek en karaktervol. Ek beveel hulle ten sterkste aan. Welgedaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Japie C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik uitsig

Puik gasvryheid en uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andries V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was OK. 'n Paar stukkies beskuit sou lekker wees.

Vir R950 per nag verwag mens klein bietjie ekstra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth N
Saam met vriende

Aangenaam.

Netjies en skoon. Gerieflik ingerig. Pragtige studio. Eienaar vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wja M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wja M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste verblyf in Stilbaai by verre!

Mark die eienaar is 'n uitstekende gasheer en sy eiendom is van bostaande gehalte gemeubileer en ingerig. Die woonstel is baie ruim en volledig toegerus. Mens voel soos royalty in hierdie plek! Hoogs aanbeveel

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisa B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Hemelse blyplek tussen die fynbos en 'n ongelooflike see-uitsig

Mama Mia is baie goed geleë by die staproetes tussen die fynbos en het 'n pragtige seeuitsig. Die plek is goed ingerig en die leefarea is ruim en super netjies. Die eienaars is hartlik, maar gun die besoekers ook hul privaatheid. Ek sal keer op keer teruggaan as ek kan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vicki S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicki S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved our stay. Can't wait to bring my overseas family when they come visit.

We had a lovely stay. Everything was just perfect. Love the decor, size of rooms and bathrooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolut die beste.

Die was een van die beste plekke waar ek al ooit oornag het, as ek geweet het het ek nog 'n paar aande daar oornag, maar ek sal beslis weer daar bly. Asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryno M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno M
Besigheidsreis

Ongetwyfeld waarde vir geld!

Dit voel omtrent soos 'n Mediterreense villa uit die fliek Mamma Mia. Baie goed gedoen!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonya K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonya K
Gesin met klein kinders

Lovely place and stay.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bridget K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful ocean view! Our room was huge!

What a stunning ocean view! Our room was huge and included an outdoor balcony and well-equipped little kitchen. We really enjoyed the full English breakfast up on the terrace and were impressed that all of the Covid protocols were in place. A big thank you to Colleen and the team for making our stay so special. The guest house borders the nature reserve and we enjoyed a 10km hike along the pristine coastline! Stilbaai is breathtaking!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danielle L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle L
Saam met eggenoot / lewensmaat

What an amazing time we had. Beautiful decor and great hosting made our break away something to remember.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter V
Gesin met tieners

Clean,spacious and well equipped.

A friendly welcome to a magnificent house .Well equipped for our purposes.Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlise E - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlise E
Gesin met klein kinders

Mooi en rustig.

Ons het vir 3 nagte by Charlotte House oorgebly. Ons het een van die kamers gehad wat op die natuurreservaat uitkyk. Dit was pragtig en rustig en ons het self 'n bosbokkie gesien een middag. Ons het die eerste aand gebraai en ons het alles gehad wat ons nodig gehad het. Hout is verskaf wat dit net nog makliker gemaak het. Ons het een van die oggende bespreek vir ontbyt wat heerlik was en natuurlik die uitsig op die see het dit ook net nog meer spesiaal gemaak. Hulle het baie moeite gedoen om vir ons 5-jarige tweeling ontbyt te maak wat selfs hulle geniet het. Alhoewel dit baie koud was in die tyd wat ons daar was, het die elektriese kombers en die ekstra komberse baie gehelp. Die enigste kritiek wat ek sou kon gee is dat die stort nie noodwendig gepas is vir klein kindertjies nie, want die warm water het 'n tyd gevat om warm te raak en die waterdruk was maar laag (wat verstaande is met watertekorte en besparing). Ek sal definitief weer gaan en sal graag een van die kamers met die see-uitsig wil probeer net omdat dit pragtig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christoff F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoff F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beyond amazing service and flexibility. Can’t recommend any other accommodation in the Western Cape more.

Spectacular views, spectacular interior. And then, beyond amazing service. We picked this spot for our wedding night, came in super late and even at this ridiculous time, we could arrange a key and enjoy your stay. Beautiful setting and layout of the room we stayed in. Thank you so much for accommodating us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana L
Gesin met tieners

Stilbaai was bitter mooi.

Met aankoms was ons teleurgesteld om uit te vind dat ons die agterste kamer met die swakste uitsig en braai-area gekry het. Jy kyk teen die buurman se muur vas. Die bou-materiaal staan direk langs die "afskorting". Die laai bo die messe en vurke is so vuil gewees. Ek en my gesin het glad nie welkom gevoel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie V
Gesin met klein kinders

Naby aan alles waar jy wil wees.

Die badkamer en kamer is baie groot, daar is net 'n stort in wat dit moeilik maak om jou klein kindertjies gebad te kry. Dit is naby aan alles waar jy wil wees, maar nog baie privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecil B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cecil B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mediterranean!

Mark and Kirsty were warm hosts and very helpful. Charlotte House is beautiful. A pity that our stay was to short and the weather did not play along.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Mediterreens!

Mark en Kirsty was hartlike gashere en baie hulpvaardig. Charlotte House is pragtig. Dis 'n jammerte ons verblyf was so kort en die weer het nie saamgespeel nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzabe D - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elzabe D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het afgeskeep gevoel omdat ons die slegste opsie uit vier kamers gebied is, terwyl die plek nie vol was nie.

Die plek het vier kamers - soos die foto's wys, twee voor met mooi uitsigte. Dan twee 'studio apartments' wat ek aangeneem het bo is met uitsigte, maar twee was agter. Die een het die mooi uitsigte op die reservaat en mooi braaiplek (soos in die foto's) en die ander 'n slordige braai-area en kyk vas teen die bure se baksteenmuur. Ons kry toe die laaste ene. Ek moes die volgende dag vra om te skuif (nie lekker om te doen nie). Die eerste kamer het 'n dun duvet gehad, ongemaklike kussings, geen seep, nie 'n elektriese kombers nie (baie koue sementvloere), geen haardroër nie, ens. Dit het 'n slegte smaak in my mond gelos dat ons vir een of ander rede die swakste kamer gekry het terwyl die ander leeg staan. Die kamers kos dieselfde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mama Mia @ Charlotte House se terugvoer

Dear Elzabe,
It appears since your first review and my first response you do not feel any better? I am unsure of what we did, but I believe we must have personally offended you in some way? I am deeply sorry about this as we enjoy what we do and love the fact that it gives us the opportunity to meet a wide range of people all ages and all nationalities. I do have to say your review is untrue and very unfair. We always offer the best customer service possible to our guests at all times. You stated that you had to ask to be moved, this is completely untrue.
The first untruth: You expressed your unhappiness with the room you were in and Mark gladly offered you the other room, you did not ask. In your defence there is nothing worse than having to tell someone you are unhappy. The other room was booked for the Sunday but the guest went in to the studio you were in first with no complaints. She was very happy as it was her second visit in the same room and she stayed 5 days.
Second untruth: the view is not of the neighbours wall! The side window overlooks the neighbouring property, the the other windows and doors overlook the nature reserve. I will be adding pictures of this view so others can see this.
Third untruth: no electric blanket?! Yes there was? No soap?! There is always hand wash and shower gel in the room and usually a block of wrapped soap.
Just to clarify, the flooring is the exact same in both studios, for some reason the second room you were in felt maybe, less concrete? The braai area is the same only smaller in the second room so I am unsure why you felt this was better, obviously this is down to personal preference.
The bedding is identical in all the rooms also, all the same age and all purchased from the same shop.
We do not have a 'worse room'. all of our rooms are meticulously cared for and have all the same facilities.
This is the second bad review you have left us and it is hard to not take this personal. However, we will still do our very best to offer all of our guests the very best customer service we can, and although your stay with us has 'left a bad taste' in your mouth, I do hope other guests continue to enjoy their stay with us.
Good luck with your future travels!
Kirsty

Mama Mia @ Charlotte House
Maret S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maret S

Sal beslis weer so maak.

Uitstekend, privaat met 'n pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaun L - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great guesthouse!

Very peaceful. We had a great visit to Stillbaai at Charlotte House. The rooms are spacious and well looked after.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weidemanstraat 27, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxNDFhZGExLWJiNzQtNGFlMC04NjEyLWUxYjMyYzI1YTAwOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 27 Weideman Street Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.386871261515 21.418463587761
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem