Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mamagalie Lodge

Mountain Lodge
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 10 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Mountain Lodge het 3 dubbelkamers en 'n groot oopplan-slaapkamer wat slaapplek aan 6 gaste bied. Die eenheid bied slaapplek aan 10 gaste. Daar is 2 en suite-badkamers en 2 aparte badkamers met 'n toilet en stort. Die oopplan-kamer het 2 dubbelstapelbeddens met 'n enkelbed bo en 'n dubbelbed onder. Daar is 'n TV met 'n DVD-speler. Die hoof- en tweede slaapkamers het beide koningingrootte-beddens. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf en 2 yskas-vrieskaste toegerus. Dit is ten volle toegerus vir selfsorg met braaitoebehore en 'n swartpotjie. Die groot dek het 'n uitsig oor die privaat soutwaterswembad en braai-boma. Die boma het sitplek vir 'n groot groep. Daar is ook 'n buitestort net langsaan die spaarkamer. Die berg bied 'n pragtige uitsig oor die Buffelspoortdam en op die berge. Die eenheid het ook 'n Jetmaster-kaggel en biblioteek, en word beveilig deur 'n elektriese heining en alarmstelsel.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 6 mense
2 xTripelstapelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste wat laat inklok of uitklok mag ekstra betaal om te vergoed vir personeel wat oortyd werk. Laat inklok- of uitkloktye kan op versoek teen ekstra koste gereël word en is onderhewig aan beskikbaarheid.

Let dat daar 'n grondpad na die verblyf lei en gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voor hulle hul besprkeing bevestig.

Skoonmaakdienste kan verskaf word teen ekstra koste.

Geen klankstelsel, lawaai of troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bush Lodge
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Bush Lodge is 'n semi-tenteenheid wat hoog in 'n kloof in die Magaliesburgberge skuil. Daar is 'n dubbelbed met 'n safari-muskietnet. Die aangrensende leefarea het 'n kaggel en kan ook met ekstra beddens ingerig word indien nodig. Die kombuis is toegerus met 'n gasyskas, gasstoof en -oond. Ons maak van sonkrag gebruik wat normale beligting en die laai van selfone toelaat. In die badkamer is daar 'n Victoriaanse bad en semi-buitestort met 'n aparte toilet. Daar is 'n dubbel-buitestort oorkant die dagbeddens.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat swembad
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste wat laat inklok of uitklok mag ekstra betaal om te vergoed vir personeel wat oortyd werk. Laat inklok- of uitkloktye kan op versoek teen ekstra koste gereël word en is onderhewig aan beskikbaarheid.

Let dat daar 'n grondpad na die verblyf lei en gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voor hulle hul besprkeing bevestig.

Skoonmaakdienste kan verskaf word teen ekstra koste.

Geen klankstelsel, lawaai of troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Forest Lodge
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Forest Lodge is tussen 'n klomp inheemse olienhoutbome gebou is. Die kamer het 'n groot dakvenster wat lig deur die blaredak inlaat en 'n koningingrootte-bed. Die slaapkamer het ook groot skuifdeure en vensters wat na die bos lei en die privaat dek beskik oor 'n buitestort. Die oopplan-kombuis en -leefarea met sy kiaathout-kaste is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en -oond en 'n Jetmaster-kaggel. Die leefarea lei na 'n dek met braaigeriewe. Ons maak van sonkrag gebruik, wat normale beligting en die laai van selfone toelaat.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste wat laat inklok of uitklok mag ekstra betaal om te vergoed vir personeel wat oortyd werk. Laat inklok- of uitkloktye kan op versoek teen ekstra koste gereël word en is onderhewig aan beskikbaarheid.

Let dat daar 'n grondpad na die verblyf lei en gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voor hulle hul besprkeing bevestig.

Skoonmaakdienste kan verskaf word teen ekstra koste.

Geen klankstelsel, lawaai of troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rivier Lodge
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié lodge bied privaat slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Dié eenheid is volledig toegerus met 'n vierplaatstoof en oond, groot yskas-vrieskas-kombinasie, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, en al die nodige kombuistoebehore. Die eenehid het privaat braaigeriewe en 'n plonspoel is beskikbaar. Die badkamer het 'n spabad met glaskante, stort en toilet. Daar is 'n bykomende buitestort op die slaapkamer se dek. Linne en handdoeke word voorsien. Gaste moet hulle eie kos, drankies en houtskool vir braai bring. Die eenheid beskik ook oor 'n privaat rotspoel wat in die stroom onder die lodge gebou is. Privaat en veilig met 'n elektriese heining en alarmstelsel.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste wat laat inklok of uitklok mag ekstra betaal om te vergoed vir personeel wat oortyd werk. Laat inklok- of uitkloktye kan op versoek teen ekstra koste gereël word en is onderhewig aan beskikbaarheid.

Let dat daar 'n grondpad na die verblyf lei en gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voor hulle hul besprkeing bevestig.

Skoonmaakdienste kan verskaf word teen ekstra koste.

Geen klankstelsel, lawaai of troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Serenity Lodge
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

'n Privaat selfsorg-eenheid met uitsigte oor die weivelde en op die berge. Die kombuis is toegerus met 'n oond en stoof, mikrogolfoond, broodrooster en ketel. Eetgerei, breekware en ander toebehore word voorsien. Daar is 'n lieflike Dover-kaggel vir romantiese aande. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort en toilet. Daar is 'n buite-bederfbad en 'n stort. Privaat braaigeriewe is beskikbaar en daar is 'n plonspoel langs die dek.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste wat laat inklok of uitklok mag ekstra betaal om te vergoed vir personeel wat oortyd werk. Laat inklok- of uitkloktye kan op versoek teen ekstra koste gereël word en is onderhewig aan beskikbaarheid.

Let dat daar 'n grondpad na die verblyf lei en gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voor hulle hul besprkeing bevestig.

Skoonmaakdienste kan verskaf word teen ekstra koste.

Geen klankstelsel, lawaai of troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tranquility Lodge
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié moderne eenheid is spesifiek ontwerp om met die oeroue bome saam te smelt. Dit is op 'n platform gebou wat uitsteek bo die rivier en tot tussen die takke van die reusagtige vye- en esdoringbome strek. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eenheid spog ook met 'n spa-bad, groot skuifdeure en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n ketel, broodrooster, mikrogolf, stoof, oond en yskas.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste wat laat inklok of uitklok mag ekstra betaal om te vergoed vir personeel wat oortyd werk. Laat inklok- of uitkloktye kan op versoek teen ekstra koste gereël word en is onderhewig aan beskikbaarheid.

Let dat daar 'n grondpad na die verblyf lei en gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voor hulle hul besprkeing bevestig.

Skoonmaakdienste kan verskaf word teen ekstra koste.

Geen klankstelsel, lawaai of troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelshoek 98A, Mooinooi, 0325, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxNjAxZDk3LTViOTgtNGJhNS04NWY0LTRmMTA0ODZiMGYxNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 244 5 1 5 98A Buffelshoek Mooinooi 0325 Noordwes 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.817600334399 27.521999180317
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem