LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mammamia | LekkeSlaap
+31

Mammamia

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Mammamia
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Anton S - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut die beste waarde vir geld.

Johan en Annette was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Die plekkie was skoon en netjies met 'n pragtige uitsig oor die see. Ons het die dolfyne dopgehou terwyl hulle in die water speel. Sal beslis weer daar gaan tuisgaan en beveel hul aan, vir seker.

Mammamia's terugvoer

Ai dis gaaf van julle!
Bly julle het lekker gebly, kom weer asseblief.

Mammamia
Stephen P - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen P
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Week lank heerlik gebly!

Johan en Anita het ons hartlik ontvang by skoon, netjiese en baie gemaklike verblyf. Ons het alles gehad wat ons nodig gehad het, selfs loadshedding was nie 'n probleem nie. 'n Bonus was dat ons hondjie net so hartlik ontvang en bederf is. Uit ons kamervenster het ons twee keer dolfyne in die branders sien speel en die laaste dag het 'n walvis ons met stertklap gegroet. Toe ons dogter kom kuier was daar gou vir haar ook plek voorberei. Ons beveel Mammamia met vrymoedigheid aan.

Mammamia's terugvoer

Baie dankie.
Ek is bly alles was positief gewees.
Hoop ons sien gou weer.

Mammamia
Yvette V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing seaview in quiet area

We will definitely be back. Such friendly and helpful hosts.

Mammamia's terugvoer

Ons waardeer elke besoek en is regtig bly as julle dan so mooi terugvoer gee.
Ons hoop julle kom gou weer.

Mammamia
Lukas B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas B
Gesin met tieners

Aangenaam

Was n aangename ondervinding

Mammamia's terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, dis goed om te weet as daar iets is wat verbeter moet word.
Julle is enige tyd weer welkom.

Mammamia
Mar-louise O - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mar-louise O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing, netjies, pragtige see-uitsig, diere vriendelik.

Ons het ongelooflik lekker gebly by Mammamia. Sal hierdie verblyf vir seker aanbeveel. Rustige omgewing met 'n pragtige see-uitsig. Ons kon ons 2 honde met gemoedsrus deur die dag daar los. Hulle is selfs verwelkom met honde beskuitjies. Ons almal het dit vreeslik daar geniet en sal hulle binnekort weer besoek. Eienaars is gasvry en tegemoedkomend. Baie vriendelik en behulpsaam. Alhoewel die eienaars op dieselfde perseel bly is daar steeds 100% privaatheid. Die eenheid het sy eie ingang met 'n veilige area vir troeteldiere.

Mammamia's terugvoer

Dis wonderlik dat julle dit so ervaar het.
Baie dankie, en julle is enige tyd weer welkom.

Mammamia
Nico V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly!

Dit is regtig 'n baie mooi plekkie. Mooi see-uitsig en die eienaars gaan die ekstra myl vir 'n mens. Sal beslis aanbeveel. Baie dankie Johan!

Colette H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette H
Saam met vriende

Baie tevrede.

Ons sal enige tyd weer daar gaan vakansie hou, die eienaar het uit sy pad gegaan om ons verblyf uit en uit die moeite werd te maak.

Mammamia's terugvoer

Dankie julle!
Dis gaaf, en bly die manne het lekker gebly.
Kom gerus weer!

Mammamia
Alet S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Baie netjiese woonstel en gerieflik.

Vanaf R1 200
R1 200 R1 020
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R1 020
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R1 020
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Eekhoringstraat 30, Outeniekwa-strand, Glentana, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjfBbCYuUercvobgg4wvFZUcpk9KukFh13RjreCPKWnwiP28lWE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200, nou Vanaf R1 020  per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 30 Eekhoring Street Outeniqua Strand, Glentana 6525 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 11:00 -34.048793189496 22.282027146974
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!