Manaba 23
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Manaba Beach-weg 23, Manaba, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Manaba 23 is 'n selfsorgeenheid op die eienaar se perseel in Margate minder as 500 m van Lucienstrand af.
Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n oopvou-rusbank in die sitarea en die badkamers het elk 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 'n gemaklike rusbankstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Onderdakparkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by Manaba 23 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- Manaba Beach-weg 23, Manaba, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Manaba 23 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Manaba Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Manaba Beach-weg 23, Manaba, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom