Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manaba Breeze 3

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 13 resensies vir Manaba Breeze 3
Netheid
3.7/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5
Doreen E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen E
Gesin met tieners

Baie lekker gebly.

Als was goed, net 'n deurmekaarspul om die sleutel te kry, verder was die verblyf baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Casandra V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Casandra V
Gesin met klein kinders

Die verblyf was baie lekker en die uitsig is pragtig.

Die verblyf is waarde vir geld en die uitsig is pragtig. Die ligging is naby aan Spar en ander winkels en die strand is loopafstand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco M
Gesin met klein kinders

Great.

Ons het die tyd geniet by Manaba 3. Daar is 'n paar aspekte wat pla, soos die water wat gelek het in die hoofslaapkamer-badkamer, die oond wat nie gewerk het en 'n paar ander apparate in die kombuis. Die eenheid was ook nie baie skoon met ons aankoms nie. Maar, dit is 'n great kompleks met goeie sekuriteit en die balkon met die ongelooflike see-uitsig maak beslis die eenheid spesiaal. So ook was die kompleks se swembad baie skoon en ons sal beslis weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zandile B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandile B
Saam met vriende

I was not happy with the cleanliness.

The rooms, beds, furniture was dirty. There was no toilet paper, no liquid soap and clothes to wash dishes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maya P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maya P

Peaceful and relaxing.

Very relaxing holiday home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bradley B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Bradley B

Sien asb. die sterre.

Sien asb. die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Magda D
Gesin met tieners

Dit was 'n aangename verblyf en 'n pragtige plek. Wel 'n paar goed wat stukkend was bv. ketel lek, stortdeur se raam, maar lekker gebly.

Die hele proses van beplan en bespreek was aangenaam van begin tot einde. Die eienaars sal dalk moet oorweeg om diefwering aan te bring aangesien my kind se goed een nag deur die venster gesteel is, en die sekuriteitsfirma se nr. in die venster bestaan nie meer nie die nr. het verander. Maar dis 'n pragtige plek en ons het heerlik gebly ten spyte van die diefstal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Buhle N - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Buhle N
Saam met vriende

Furniture is outdated, needs some face-lift.

The place is very nice but too hot, maybe some aircons will do.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hazel G - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hazel G
Saam met vriende

It was a wonderful experience.

I will never forget my stay at Manaba Breeze.The sea views from the apartment were magnificent, the sea breeze was so relaxing. All shopping malls are nearby, it was marvellous!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neal M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neal M

Fantastic.

Beautiful views from the flat. Easy and convenient to get to shops. People are friendly and helpful. Will be visiting again surely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thabang M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabang M

Beautiful reflection of South Africa.

Unforgettable experience. Wonderful staff. Lovely weather. Wish I could stay for a month.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manaba Breeze 3 se terugvoer

Thank you so very much for your kind words and ratings.
We look forward to seeing you again.
Kind regards
Tamarin.

Manaba Breeze 3
Herman V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Herman V
Gesin met klein kinders

Manaba Breeze 3 is goed geleë, net jammer die fasiliteite laat veel te wense.

Baie teleurgesteld in Manaba se toerusting wat in swak toestand is en/of glad nie werk nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R940
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R940
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R940
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Queenstraat 65, Manaba, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU2YjlkZDMxLWQ2YjQtNDRhNS1hYWEyLWM0YTA5ZTRhNmExMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 65 Queen Street Manaba 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.852643117248 30.381098538637