Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mananga Private Bush Retreat

Mananga Private Bush Retreat
Vanaf
Vanaf R4 000
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
Koninggrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Huisreëls

As jy na Skukuza Lughawe vlieg sal jy die toegangs- en bewaringsfooie vir die Krugerwildtuin moet betaal.
Dit beloop R264 vir internasionale besoekers en R66 vir Suid-Afrikaanse burgers.
Vervoer en wildritte is nie ingesluit by die tarief nie: Versoek 'n kwotasie daarvoor.

Gaste en hul besoekers betree en gebruik die perseel op eie risiko. Die eienaars, hul verteenwoordigers of agente kan nie aanspreeklik gehou word vir verlies of skade aan gaste of besoekers se bates nie, ook nie vir die afsterf of besering van enige gaste of besoekers nie, ongeag of hierdie verlies, skade, besering of afsterwe a.g.v. nalatigheid deur die eienaars en/of hul verteenwoordigers veroorsaak is.
Gaste moet die eienaar 30 minute voor aankoms skakel.
Rook is verbode binnenshuis.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Breekskade van belangrike/groot items sal gehef word wanneer gaste uitklok.

'n 50% deposito sal die gaste se bespreking bevestig.
Indien die deposito van 50% nie binne 48 uur vanaf die bevestiging van die navraag ontvang word nie, sal die bespreking outomaties gekanselleer word.
30 dae voor die inklokdatum moet die instansie die volle betaling vir die bespreking ontvang. Geen betalings word by die instansie aanvaar nie.
Indien die voorwaardes vir die deposito-betalings nie gehoorsaam word nie, sal die besprekings outomaties gekanselleer word.
1 en 2 nagte se verblyf, langnaweke en openbare vakansiedae is nie terugbetaalbaar nie. Volle betaling 100% word vereis om jou bespreking te bevestig.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wildlife Landgoed, Paul Kruger Gate, 1350, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgl974QpCFjasf5yihH7i8s2XTK3HbMjia7eNzSxBqrJx1Q0hKE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 Wildlife Estate Paul Kruger Gate 1350 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.971985530693 31.476227045059