LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mananga Private Bush Retreat | LekkeSlaap
+96

Mananga Private Bush Retreat

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Mananga Private Bush Retreat
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.9/5
Adri O - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri O
Saam met vriende

Fantastiese wegbreekplekkie.

Lieflike huisie naby Kruger-hek. Goed ingerig. Wonderlike kuier stoep met 'n fantastiese braai. Baie rustig met bokkies en voëls by die huis.

Ralph L - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ralph L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging, netjies, skoon en ’n groot bederf.

Hoor al die geluide (leeis, hiënas, olifante) in die aande. Alles is modern en daar is gerief. Dit was moeilik om tot daar te ry, maar hulle sal ons gou weer sien!

Jaco N - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco N
Gesin met klein kinders

Wonderlike tyd gehad by Mananga!

Ons het die tyd by Mananga onsettend baie geniet! Die verblyf was baie netjies, met ruim kamers en 'n wonderlike stoep en boma/braai-area. Sal gerus weer gaan kuier.

John C - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John C
Gesin met tieners

Rustigheid vir die siel.

Die Villa by Mananga Bush Retreat het al ons vereistes oortref. Puik ligging naby aan die Krugerhek, gemaklike verblyf, met WiFi en vermaaklikheidskanale op die televisie. Daar is 'n ten volle toegeruste kombuis, met 'n keuse tussen 'n gasbraaier en 'n vuurherd om op te braai. Wilde diere beweeg gedurig om die huis, met 'n hiëna wat nou en dan nuuskierig kom rondkyk. Die enigste tekort is dat daar nie 'n swembad is nie. Gelukkig is die Proteahotel net om die draai, met 'n swembad wat uitkyk oor die Sabirivier.

Marius P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius P
Saam met vriende

Hidden gem.

Min dat 'n plek selfs mooier vertoon as die foto's op die webblad. Met Mananga Bush Villa kry mens presies waarvoor jy betaal het en soveel meer.

Esna E - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esna E
Gesin met klein kinders

Ons het lank laas so heeltemal gerus!

Baie dankie aan Jozie, Julia en Charles, dat julle ons so bederf het. Ons kon net sit, eet, slaap, rus, en weer herhaal. Mananga is perfek geleë naby die Krugerhek, as jy gou wil gaan draai ry, sonder om te ver te ry. Die Protea Hotel is a klipgooi weg vir spabehandelings en as mens te lui is om self kos te maak. Hulle Bona ete is ook aan te beveel. Die bobbejane het amper amok gemaak, maar gelukkig het Charles hulle uitgesorteer. Hulle wou eintlik ook net van Jozie se sjokelade en Oreos hê. Ons sal definitief weer kom!

J.a.stalpers B - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
J.a.stalpers B
Gesin met tieners

Wild in die agtertuin.

'n Lieflike plek met baie vriendelike mense. Die agtertuin het 'n kaggel en ook koedoes, wildebeeste, sebras en ... bobbejane. Dié slim diere kan maklik jou huis betree en doen dit indien hulle die kans kry! Dis 'n anneks tot die Kruger-hek. Vir uitstappies word jy sommer op jou drumpel opgelaai. Hoogs aan te beveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Wildlife in back garden.

Very nice place, very friendly people. The backyard contains a fireplace, kudu’s, gnu's, zebras and … baboons. These are clever animals that can penetrate your house and do so when given a chance. It is an annex to the Kruger Gate. For excursions you are picked up at the front door. Highly recommended.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Lauryn V - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauryn V
Gesin met klein kinders

Ons sal definitief terugkeer.

Mananga het 'n luukse gevoel gegee met 'n ongekunstelde bosvakansie en die hoogtepunt was definitief die wilde diere wat sommer in die agtertuin kom kuier het. Mananga is die perfekte wegbreekplekkie van die stad gewees vir my gesin. Die beskutte huisie bied die perfekte boservaring. Dit was my skoonouers se eerste besoek aan die Krugerwildtuin en hulle was absoluut dol oor die diere wat sommer reg by die huis kom kuier het. Die verblyf is baie gemaklik en luuks en laat jou tuis voel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We will definitely be back.

Mananga provided a luxurious feel to rustic bush holiday with the highlight most certainly being the wild animals who come right into the back garden to visit. Mananga provided the perfect escape from the city for my family. The seclusion of the house is perfect for the in the bush experience. This was my in laws first visit to the Kruger Park and they were absolutely thrilled by the animals who came right up to the house to visit. The accommodation is extremely comfortable and luxurious giving us the home away from home feeling.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Vanaf
R3 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wildlife Landgoed, Paul Kruger Gate, 1350, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgl974QpCFjasf5yihH7i8s2XTK3HbMjia7eNzSxBqrJx1Q0hKE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 250  per nag(plek vir 6) 8 5 1 5 Wildlife Estate Paul Kruger Gate 1350 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -24.971985530693 31.476227045059
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!