Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mandoryn Nege

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 46 resensies vir Mandoryn Nege
Netheid
3.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.9/5
Annel Z - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annel Z
Gesin met tieners

Lekker rustige wegbreek.

Mandoryn Nege is 'n ruim huis met 'n oopplan leef- en kombuisarea op die onderste vloer. Die aparte opwaskamer het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die huis het sonkrag en 'n gasstoof, dus het ons nie geweet van enige kragonderbrekings nie. Op die boonste vloer is vier slaapkamers waarvan drie uitloop op die balkon. Jy hoef letterlik net jou eie kos en klere saam te neem. Die rivieruitsig is fantasties. Ons het baie lekker gebly. Ek sou van 'n koffiestasie op die boonste vloer gehou het en patio-meubels op die balkon. Daar is ook 'n kano vir die meer aktiewe mense, bring net roeispane saam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin D
Saam met vriende

Very comfortable stay. Solar plus inverter system was a pleasant surprise.

Great location, comfortable and spacious accommodations. The place could use some basic maintenance (see comments regarding pictures). Still rated as good value for money though and would rebook. The addition of WiFi would be good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Baie goeie ligging. Alles is daar wat nodig is. Huis en vloere was baie skoon met aankoms. (Nie altyd die geval met ander huise nie.) Baie lekker gebly. Die "jetty" kort beslis werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M
Gesin met tieners

Wel, ek het gekyk na vorige terugvoerings ens. Maar ons het dit werklik verskriklik geniet en was alles in plek en op standaard gewees. Volgende keer gaan ons definitief 'n bietjie langer daar vertoef.

Met ons aankoms is ons werklik goed ontvang en is alles aan ons verduidelik. Daar het niks gekort nie en moet ek eerlik noem dat alles was skoon en netjies. Die trappe waaroor sommige mense kla, kan ons glad nie mee fout vind nie en ja, die meubels is oud en vertoon nog pragtig. Werklik 'n goeie idee om oudhede vir so 'n doel te gebruik. Ons breek gereeld weg Port Owen toe en het al 'n paar plekkies gehuur, maar ek sal weer terugkom na Mandoryn 9 toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lm K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lm K
Saam met vriende

Puik.

Verblyf was uitstekend. Area baie rustig en beskik oor alles wat nodig is vir 'n lekker wegbreekvakansie. Baie dankie aan Estelle. Sy is dierbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianne D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marianne D

Mooi omgewing. Huis pragtig geleë. Heerlike groot huis.

Die eienaar sal moet kennis neem van vorige resensies. Die vlot voor die huis is uiters gevaarlik en stukkend. Skroewe wat in kombuis kaste lê. Iemand is seker besig om kasdeure aan te sit. Van die inners en kussingsslope is gevlek. Die trappe sal moet veiligheidsstroke op kry. Die TV werk nie altyd nie. Maar ek glo Eskom moet dalk die skuld kry. Vir die redes dat die prys nogal hoog is verwag jy dat als in plek sal wees. Die opsigter Estelle was wonderlik en baie vriendelike dame. Het self uit haar sak gaan krag koop en dit kom opsit. Maar die huis sal ek nog steeds aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mandoryn Nege se terugvoer

Die trappe is volgens goedgekeurde bouplanne gebou. Die trappe sonder 'n veiligheidsreling is geen risiko nie.
Daar was 'n probeem met die lugdraad van die TV waarvan ons nie bewus was nie. Dit is herstel.
Die prys is kompeterend vir die omgewing. Die jetty word herstel.

Mandoryn Nege
Chantelle F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n asemrowende plek!

Ek en my verloofde gaan baie weg en ek moet sê dit was een van die beste plekke waar ons nog ooit was. Die huis het als in waaraan jy kan dink en nog meer. Om nie eers te praat van die ruim vertekke nie. 'n Massiewe, fantastiese kombuis, ruim en gemaklik. Tot in die eetkamer en dan natuurlik die beste braai-area met die mooiste bar. Die "view" is asemrowend van alle kante af. Van bo tot onder. Jy sal dit nie kan glo tot jy dit nie beleef het nie. Gewoonlik gaan ons baie uit na plekke toe as ons weggaan, maar in die geval was dit lekkerder om by die huis te kuier. Die hoofslaapkamer het die mooiste, grootste badkamer. It is to die for. Ek kan voorwaar aan die eienaars sê - well done! Ons gaan beslis baie gaan. Buiten vir die mooiste plek ooit is dit ongelooflik bekostigbaar. Ons gaan nou ook daar bly met ons troue in Februarie, want ek sal by geen ander plek wil bly nie. Baie dankie dat julle jul pragtige plek met die mense deel. As ek in Velddrif kon bly sou dit my droomhuis wees. Als is perfek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mandoryn Nege se terugvoer

Chantelle, baie dankie vir die resensie. Dit laat ons harte warm klop wanneer julle dit geniet. Dit is voorwaar 'n baie lekker huis en die uitsig is asemrowend.

Mandoryn Nege
Maureen B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Maureen B

Die pragtige foto's is absoluut geen weerspieëling van die huidige werklike nie.

Die trappe is baie ongerieflik. Dis steiler en smaller as gewone trappe. Dit behoort meer prominent genoem te word en mense te waarsku dat die huis glad nie vir persone met gestremdheid geskik is nie. Ons moes 'n bed onder op die rusbank maak vir 'n persoon. Met geen stortgeriewe onder nie, was dit regtig ongerieflik. Die stort in die hoofslaapkamer se deure is verkeerd om en maak nie mooi oop nie, kaste het nie deure nie, die skuifdeure is verwaarloos en kan skaars oop. Die jetty val uitmekaar en bourommel lê rond. Huis binne ook nie baie skoon nie. Geen WiFi nie en ook net sekere DStv-kanale. Baie teleurstellend vir die prys. Darem het die uitsig gekompenseer vir die ander teleurstellings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mandoryn Nege se terugvoer

Goeiedag,

Die trappe is nie geskik vir gestremde mense nie en nerens op ons eiendom dui dit aan dat ons rolstoel of fisiese gestremdheids vriendelikn is nie.

Dis jammer dat die gas dit so ervaar het. Alhoewel die trappe steil is, is dit volgens boustandaarde en so aanvaar deur die munisipaliteit. Die trappe is glad nie smal of gevaarlik nie. Twee mense kan by mekaar verbybeweeg. Dis met respek ‘n kwessie van smaak, die meerderheid mense het geen probleem met die trappe nie. Daar is reëlings aan die regterkant en ‘n muur aan die linkerkant wanneer mens op beweeg, waarmee mens jouself kan stut.

Ek wil voorstel, voordat die gas weer ‘n dubbelverdieping huis bespreek, sy eers vasstel of daar slaapkamers onder is, hoe die trappe lyk en ook of die huis toeganklik is vir gestremde persone. Die beskrywing van die eiendom meld duidelik dat alle slaapkamers bo is.

Omdat hierdie vakansieakkommodasie is, is daar geen deure aan die kaste nie. Teenstrydig met baie selfsorgakkommodasie plekke wat ons al besoek het, is daar ruim kaste met oorgenoeg pakplek en hangplek.

Ons ondervind geen probleme met die oop-en toemaak van skuifdeure nie.

Daar is geen bourommel nie, die aanlegsteier se een bout het uitgeskeur maar dit veroorsaak geen gevaar nie en vanweë die eienaar se fisiese onvermoë om tans daaraan aandag te gee, is dit nog nie herstel nie.

Die bestuurder was daagliks met die gas in verbinding gewees. As sy genoem het dat die huis nie skoon was nie, of dat hulle ‘n bed onder gesoek het, sou die bestuurder onmiddellik aandag aan haar klagte gegee het.

Die pakket vir die DSTV sluit kyknet in. Indien gaste meer verlang, staan dit hulle vry om met die eienaar of bestuurder kontak te maak om die nodige reëlings te tref vir die groter pakket, soos in die verlede al dikwels gebeur het.

Geen beskikbaarheid van WiFi word op die webwerf aangedui nie. As dit nie aangetoon word as ‘n ekstra diens nie, kan gaste altyd bel om uit te vind of daar WiFi is indien dit benodig sou word, maar daar word nie daarvoor voorsiening gemaak nie.

Dit word gestaaf deur die feit dat die bestuurder daagliks met haar in verbinding was en sy geen melding van haar klagtes gemaak het nie. Inteendeel, toe hulle ry het sy die bestuurder bedank en gesê hulle het baie lekker gebly.

Die bestuurder is baie nougeset en maak seker dat die huis altyd skoon en netjies is. Die gas het ook van die bestuurder versoek om haar te help om hulle bagasie af te laai. Sy maak egter geen melding van die moeite wat die bestuurder gedoen het nie.

Dit is ongelukkig so dat ‘n mens nooit aan almal se verwagtinge kan voldoen nie.

Volgende keer.

Mandoryn Nege
Vangeline L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Vangeline L
Gesin met klein kinders

Akkommodasie pateties. Foto's gestuur.

Baie onveilig. Kombuis onhigiënies. Meestal uitgeëet. Van slaapkamers nie vloere in. Verskriklik koud. Braairoosters aaklig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mandoryn Nege se terugvoer

Dit is baie jammer dat die gas dit so ervaar het. Daar is 'n kennisgewing dat gaste ons dadelik moet kontak indien hulle enige probleem moet ondervind. Die bestuurder het uit haar pad gegaan om moeite vir die gas te doen, veral nadat hulle die 'n rekenaar daar vergeet het. Die bestuurder het aan hulle gewys hoe die stoof werk, en die gas se reaksie was dat hulle hoofsaaklik gaan uiteet.

Die trappe is gebou volgens goedgekeurde bouplanne. Daar is geen oop trappe nie en daar is 'n handreling aan die kant. Alle roosters word gewas voordat nuwe gaste arriveer en alle skottelgoed word gewas. Die huis het sement vloere met epoksie volgens moderne standaarde. Al die kamers het paneel verwarmers. Die huis is op die water gebou, so dit is kan koud in die winter raak.

Mandoryn Nege
Sybel S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sybel S
Gesin met klein kinders

Was heerlik.

Baie gawe dame wat ons ontvang het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mandoryn Nege se terugvoer

Thank you very much for the review.

Mandoryn Nege
Susann V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susann V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, en geriewe genoeg.

Uitsig op kanaal pragtig. Die trap na kamers en badkamers is nogal iets om in gedagte te hou indien bejaarde mense dalk daar wil gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sabriya H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sabriya H
Gesin met klein kinders

A few things need to be fixed. Downstairs toilet doesn't flush properly. Taps need attention. Crockery not properly cleaned.

On the whole a nice house but needs maintenance. Good location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shirley B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Shirley B

The house has a lovely river view and is suitable for large families.

There were no gates on the property. There were steep steps leading upstairs and to the split level so it is definitely not suitable for anyone for whom this is a problem. Blocked basin drains in the upstairs bathroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewan B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dewan B
Gesin met klein kinders

Baie, baie lekker.

Ons sal verseker weer gaan. Alles wat jy nodig het is in die huis. Bring net jou klere saam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize O - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Elize O
Saam met vriende

Goed toegerus, maar yskoud in winter, binnebraai het ons uitgerook, moes al ons klere was, was, was.

Trap na slaapgedeelte bo uiters gevaarlik, baie steil en onderste trappie maklik om mis te trap. Merkers om end van trappe aan te dui sal baie help. Parkering in motorhuis sal groot aanwins wees. Baie moeilik om te parkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mandoryn Nege se terugvoer

Jammer dat julle so 'n ervaring gehad het. Die braai rook slegs indien die hefboom nie in die regte rigting gestel word nie. Ons gebruik die reeds 16 jaar en het nog nooit die ervaring gehad nie. Geen persoon het ons in kennis gestel dat dit jul ervaring was nie. 4 van die kamers is toegerus met verwarmers.

Mandoryn Nege
Leon D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Leon D
Saam met vriende

Basic but serves the purpose.

Lounge furniture is uncomfortable and don't expect DStv, it is a basic package and cleverly stated as satellite TV. The stairs to the bedrooms are probably illegal - very steep. No railing around deck at canal. The jetty is an accident about to happen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mandoryn Nege se terugvoer

The house is built legally and the plans have been approved by the municipality. The location is excellent as it is on the river with an amazing view. The furniture is antique and in good condition.

Mandoryn Nege
Charnelle V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charnelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ligging!

Ligging is fantasties, dit was heerlik om by die water te wees! Bietjie ongelukkig wat netheid aanbetref, die breekware was aan die vuil kant as mens dit uithaal om te gebruik. Verder het ons lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Recharging break away.

The house has everything you would need. Service was so friendly from the start to the end. This house is on the river bed of the Berg River. Calm and peaceful. The break we all need from the hussle and bussle of city life.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome views, awesome house - thank you, we had a lovely relaxing time.

This house is so comfortable and who wouldn't enjoy views of the water from every room! We have stayed here before and love it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Absolute belewenis gewees! Sal beslis weer teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmine V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmine V
Saam met vriende

Absoluut fantastiese waarde vir geld.

Ons het so 'n wonderlike tyd gehad en sal beslis weer hier bly. Baie dankie aan Estelle! Ligging is asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schalk V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf vir die twee dae was onbeskryflik lekker.

Die huis was netjies skoon en het alles in gehad wat ons benodig het. Soos wat jy gesien het op die foto's so was dit gewees. Kon nie vir mooier uitsig gevra het nie. Van dag een toe ek geboek het was die eienaar in verbinding met my tot die dag toe ek uit geboek het. Julle sal ons weer sien. Alles van die beste vir die jaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lennox O - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lennox O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese waarde vir geld en perfek as jy 'n bootjie op die rivier wil hê tydens jou vakansie.

Enigste kritiek was die onsekerheid oor hoe en waar ons die sleutel vir die huis kan kry, maar dis 'n kleinigheid. Verder het ons heerlik gekuier met alles wat jy nodig het in die huis en 'n fantastiese Spar net om die draai. Gebrek aan WiFi hedendaags mag dalk 'n probleem wees vir ander huisgesinne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee S
Saam met vriende

It's an awesome place

I would definitely go back there and recommend it to people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mandoryn Nege se terugvoer

Lee, so glad you enjoyed it. It was a privilege to accommodate you. When you left, nothing was out of place.

Mandoryn Nege
Hilary V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Hilary V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Too expensive for 2 people.

Too big for two people, price not worth the money. Needs a bit more modern furniture.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mandoryn Nege se terugvoer

Sorry, for your experience. You booked a four bedroom house, witch means that you should know it is a big house. The price per night is average for that area. Bear in mind that that incudes the cleaning fee, water and electricity and that it is on the water.

Mandoryn Nege
Frans V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Frans V
Saam met vriende

Die verblyf was uiters teleurstellend en die prys vir die plek was heeltemal te hoog vir dit wat jy kry.

TV was nie reg nie en moes ons 2 ure saam met die toesighouer spandeer om dit aan die gang te kry. Die eetgerei was nie skoon nie. Die binnebraai is onbruikbaar weens van rook wat terugwaai in die huis. Toilet en wasbak in hoofbadkamer werk nie. Gordyne is uit hulle hakkies en lyk uiters slordig. Die kombuis se kaste is vuil en onhigiënies, asook die vullisdrom in die kombuis. Dit was veral onaanvaarbaar onder die huidige omstandighede met die Covid-virus. Geen kaste het deure aan nie. Ons kan nie glo dat die webtuiste die plek vir ons aanbeveel het nie. Ons moes ook rondbel om die sleutel in die hande te kry met ons aankoms daar. Ons sal graag afslag op die verblyf wil ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Di D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Di D
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had an awesome weekend in a beautiful house with stunning surrounds.

Beautiful house, lovely location right on the water and central to everywhere. If you were expecting a table tennis table, portable braai for outside or satellite TV channels (only had SABC options) as advertised, you would be disappointed as these were not part of the package. We had a wonderful time and Chantal, who opened and closed for us, was so friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alison V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazeballs.

Thank you to Annemien for allowing us the use of Mandoryn Nege. We had an amazing stay.The house was neat and tidy, and fully equipped, a home away from home. The highlight of my stay were the ducks, who visited us like clockwork from sunrise to sunset. Will recommend it to friends and family. Thank you once again Annemien and Rix.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mandoryn Nege se terugvoer

Thank you Alison. I am glad you and your family enjoyed it.

Mandoryn Nege
Jack D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jack D
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Ons het 'n baie lekker, rustige naweek gesoek en dis wat ons gekry het. Die uitsig is mooi en die area was net so stil en veilig. Die kleintjie het haar baie geniet en die gasvryhied was tops. Nie baie ver van die winkels af nie so dis goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mandoryn Nege se terugvoer

Ons is so bly julle het dit geniet. Volgende keer neem my man julle met die boot uit.

Mandoryn Nege
Elsabe C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Elsabe C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was aangenaam, maar 'n baie koue huis.

Huis is koud weens die feit dat al 4 slaapkamers nog rou sement het en ongeteël is. Die eetgerei is goed, maar die potte en panne is lankal verby hul leeftyd. Die TV is glo 'n geruime tyd al gesteel, maar was nie vervang nie. Die braaiplek is binne die TV-kamer en as wind waai is die hele plek vol rook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mandoryn Nege se terugvoer

Die TV is vervang, en die sement is geseël volgens moderne standaarde. Dit is Ipoksi en nie rou sement nie. Die beskadigde pot is verwyder.

Mandoryn Nege
Anna-lene M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anna-lene M

Nie voldoen aan vereistes nie.

Mandoryn Nege is geadverteer met 2 motorhuise. Geen motorhuis was beskikbaar nie. Die huis het op die boonste verdieping net sementvloere met diervelle op. Die hangkaste het geen deure aan nie. Die meubels is baie oud en nie meer stewig nie. Die tafeltennis tafel het inmekaar geval. Daar is 'n groot waterskaarste, maar al die krane lek. Die kombuis is nie goed uitgerus nie. Moet verskeie items self gaan aankoop. Die plate van die stoof is met silwer verf oorgeverf en was nog nat toe ons arriveer. Die yskas is heeltemal te klein. Die jetty voor die huis is lendelam en die trap is heeltemal los. Die DStv het net vir 'n paar dae gewerk. As die huis beter toegerus word, kan dit 'n lieflike verblyfopsie wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maree M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maree M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, goed geleë met mooi uitsig op die kanaal. Netjies en skoon.

Dit lyk of die huis nog nie heeltemal binne klaar is nie, daar is bv. nie matte op die vloer nie en kasdeure kort nog in die badkamers en kombuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alex S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alex S
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly en Salomie is 'n baie behulpsame en vriendelike mens.

Ek het baie lekker gebly en sal graag weer Mandoryn Nege toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n fantastiese ondervinding.

Mandoryn Nege is 'n fantastiese weegbreekplek vir 'n naweek. Ek het die plek eers ondervind in Maart 2017 met my niggie se 50ste verjaarsdag. Die plek is netjies en baie goed ingerig. Ek kan ook byvoeg dat die plek my hart gesteel het soveel dat ons weer daar was einde Julie. Ek sal sekerlik die plek aanbeveel vir enige iemand. Regte die moeite werd om die prys te betaal vir 'n naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caroline S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline S
Saam met vriende

Baie rustige en aangename plek om weer die batterye te laai.

Mandoryn Nege is 'n pragtige plek vir 'n wegbreek. Die huis is pragtig en baie netjies. Die diens van die agente van LekkeSlaap is vinnig en flink. Sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mandoryn Nege se terugvoer

Thanks very much.

Mandoryn Nege
Charles P - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charles P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n stil, aangename en ontspannende eenheid met baie potensiaal.

Die huis was netjies en ten volle toegerus, eintlik met meer as wat mens verwag van 'n selfsorg-eenheid. Ongelukkig het ons nie toegang gehad tot die dubbelmotorhuis nie, maar die gebied is veilig genoeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker!

Ons is baie vriendelik ontvang deur Salomie - het sommer dadelik tuis gevoel. Mandoryn Nege is perfek geleë met 'n onverbeterlike uitsig! Dit is 'n lekker groot huis, goed ingerig vir onthaal met ruim vertrekke. Die geriewe in die huis is alles wat nodig is, maar as ek een aanbeveling kan maak, sal dit vir nog diepvriesfasiliteite wees. Badkamers en slaapkamers is netjies met genoeg warm komberse vir die koel aande. Ons sal definitief weer gaan en vir Ouma saam neem, al moet ons haar help by die trappe. Nogmaals dankie vir al julle gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mandoryn Nege se terugvoer

Martie

Baie dankie vir die terugvoer. Ons sal seker maak dat daar groter vrieskas fasiliteite is, veral vir langer vakansies.

Mandoryn Nege
Lukas B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lukas B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend

Die hoofbadkamer was puik. Die slaapkamers was net sementvloere. Die klerekaste het nie deure nie en meubels in slaap- en woonkamer baie oud. Die beddegoed was skoon. Die foto's op webblad is baie misleidend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mandoryn Nege se terugvoer

Die slaapkamers het sementvloere wat geseël is, soos in baie vooraanstaande huise gevind word. Daar is antieke meubels in die huis wat gerestoureer is. Alle kaste het nie deure nie en maar dit pas aan by die vakansie atmosfeer van die huis. Die huis is ingerig om 'n ontspanne atmosfeer te skep. Daar is baie duursame afwerkings in die huis, soos onder andere die ligte, deure en toilette.

Mandoryn Nege
Frederik V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Frederik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gerus.

Huis kort aandag t.o.v. krane, toilette ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mandoryn Nege se terugvoer

Die toilet en die kraan is herstel. Ons kon ongelukkig dit nie betyds laat herstel vir u besoek nie, aangesien die sleutels daarvoor in die kluis toegesluit was. Ons vra om verskoning vir die ongerief wat u gely het as gevolg daarvan.

Mandoryn Nege
Cathy S - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike vakansieblyplek.

Lekker gebly in Mandoryn Nege! Gaan definitief weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Duane D - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Duane D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspan! Ontspan!

Heerlike lekker groot huis, baie rustig met 'n mooi uitsig oor die water. Sal weer gaan saam met vriende. In die dorp self is daar nie te veel om te doen nie, ons is albei jonk maar het uitgery na ander dorpe op die kus en dit baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilhelm F - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer met onverbeterlike uitsig!

Ons is baie vriendelik ontvang deur Antoinette wat ons sommer dadelik laat tuis voel het. Ons het die naweek ongelooflik baie geniet en alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar. Definitief die perfekte naweek of vakansiebestemming. Die huis, kamers en leefvertrek is baie netjies en die kanaal reg voor die huis dra baie by tot die rustige atmosfeer. Ons gaan definitief weer en vat hierdie keer vriende saam, want so lekker plek moet met ander gedeel word!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius H - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marius H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam. Ons was 'n groep van 8 en die huis was geskik vir ons behoeftes.

Ek en my vrou is reeds ouer en die trappe op en af sal binne die afsienbare toekoms vir ons te veel wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 900
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 900
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Owen-rylaan 34B, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhhZWI3NzY3LTk3NmItNDE1Ny05Njc0LTY2YTc3OGZjNTFkYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag, vir 8 mense 46 5 1 5 34B Port Owen Drive Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.785701950989 18.153752801703