+102
Wildsplaas in Dinokeng

Mangwa Valley Game Lodge & Spa

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 138 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Bianca G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Vriendelike diens, lekker kuierplek vir saam met vriende. Ons het 'n game drive by Mangwa Lodge bespreek waar ons in hulle kampe rondgery het en renosters, buffels, goue blouwildebeeste en ander boksoorte gesien het. 'n Platter en drankie per persoon was ingesluit. . Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam en maak vinnig plan as daar krisis is. Die Lodge is relatief sentraal geleê met Arlington Brewery net om die draai. . Geriewe was skoon en netjies. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Rustige skoon omgewing. Ons het 'n heerlike verblyf gehad. Die omgewing is rustig. Ons kon lekker uitrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anke B
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Enjoyable stay at Mangwa Valley Lodge. We enjoyed our stay; the self-catering chalets were very comfortable and clean. The staff was very friendly and helpful. We were a bit disappointed that there was no longer a games room, as a table tennis table was featured in the brochure and would have been nice for the teenagers. We enjoyed the game drive and nature walk.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Foster P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Very nice place to stay. Perfection doesn't exist. Great view from the chalet/tent, great food and great service. Just need to be very specific about the kind of game you want to do. Pool was not ready, WiFi is capricious but we were almost alone and this was precious. We will come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julie K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mei 2026

Pleasant stay. We had a pleasant stay. Yvonne was very helpful and kind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tania F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Mei 2026

Spa treatment was great, restaurant food was good too. It was a quiet and peaceful weekend, loved the Spa treatment and the restaurant food was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kevin L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2026

Great value for money break where you can just relax. Relaxing and re-energising.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hugo R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2026

Fantasties. Heerlik gebly. Kos was heerlik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wikus N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2026

Baie lekker. Ja, baie lekker. Sou net 'n klein yskas waardeer het. En met die wildsrit, as daar meer mense kom as wat bespreek is, gee vir almal dieselfde snacks. Want ons het biltong, chips en gedroogde vrugte ingehad, terwyl ander droëwors en druiwe gehad het. Moes nog 'n bord laat maak het en toe kry ons hom wat afgerammel was.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Annette G
Kort verblyf
4.0
Mei 2026

Was lekker maar die meubels is definitief 'n probleem. Die hele plekkie is eintlik oulik, maar hulle meubels is stok oud, stukkend en selfs geskeur. Hulle beddens oor die algemeen is gemaklik, maar die een enkelbed is stukkend. Hulle het uit hulle pad uitgegaan om die bed te vervang met een wat werk - fantastiese diens! Slegs 4 stoele op die stoel, waarvan 3 stukkend was. Moes vra vir ander, wat ook stukkend was. Die yskas is belaglik klein en al die rakkies in die deur was ook stukkend. Vir 6 mense se kos vir 'n naweek, is die yskas heeltemal te klein! In die winter is daar geen beskutting om laat middag-aand te kan braai nie. 'n TV of 'n kaggeltjie sal eintlik dan ideaal wees binne-in die huisie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Proxy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 138

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R2 990
40 % AF
R 2 990 R 1 794
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 990
40 % AF
R 2 990 R 1 794
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 990
40 % AF
R 2 990 R 1 794
per nag, vir 2 mense
Bespreek

De Wagendrift, Portion 15, 125 Groenfontein, Cullinan, 1000, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 69 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0581844e24a5c904dba08320e421d0c7fc396dbd761f7dfc16cf9143f772016a4cfa07df36f9c79bbaf5d2d041efdc9a64e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 990 nouVanaf R1 794 per nag, vir 2 mense 138 5 1 5 De Wagendrift, Portion 15 125 Groenfontein 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.382639935965 28.461488485336
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang