+13
Selfsorg in Bloubergstrand

Manhattan on Coral

Resensies

2.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
1.0
Veiligheid
4.0
Laetitia S
Kort verblyf
2.4
Apr 2026

Dit was n ondervinding wat ek nooit weer wil beleef nie. Met die aankoms, was die sleutel nie in die lockup boks nie. Die verskoning was dat hul het n water probleem en probeer dit uitsorteer. Die probleem was nie uitgesorteer en ek kon glad nie die kombuis toebehore gebruik nie, sowel geen water in die kombuis. Die beddegoed en kussing was afskuwelik. Dit was nie net baie oud nie maar ongebruikvaar vuil, soos in weg gooi toestand. Ek het fotos geneem vir bewys. Ek het die Host gekontak en aangedring op nuwe kussings en skoon beddegoed. Later die aand het die skoonmaak hulpster vir my skoon kussing en beddegoed gebring en kon nie genoeg onverskoning vra nie. Gedurende die nag het die krag begin n waarskuwing gee vir lae krag. Ek het die Hoist gekontak en sy antwoord aan my was as ek nie die kombuis toebehore gebruik nie sal dit genoeg krag wees vir 3 dae. Ek sal glad nie die woonstel vir iemand aanbeveel nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.4/5

Adrien Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf R1 500
15 % AF
R 1 500 R 1 275
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 500
15 % AF
R 1 500 R 1 275
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 500
15 % AF
R 1 500 R 1 275
per nag (plek vir 2)
Bespreek

100 Coral Road, Unit 21 Manhattan om Coral, Bloubergstrand, 7436, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93e9c88e6b07585e874f7abaa2cef77e44590c5ce1bf089708bca9a20a22b80d28c4444f58d10ade18abb4e9ba1ba9166e51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 275 per nag (plek vir 2) 1 5 1 3 100 Coral Road Unit 21 Manhattan om Coral 7436 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.808935429132 18.469996735582
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang