Manhattan Studio Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Manhattan Studio Apartment is in die Cape Town Lodge Hotel geleë en bied 'n privaat woonstel met die voordeel van hotelgeriewe.

Hierdie oopplan-woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes in 'n koningingrootte-bed. 'n Dubbelbedmatras word voorsien wat 2 bykomende gaste kan akkommodeer. 'n Spa-bad is die hoof-element in die klassieke marmerbadkamer.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, Nespresso- en filterkoffiemasjien en ketel. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met 3 stoeltjies. Die sitarea is ingerig met 'n gemaklike rusbank en daar is 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook lugversorging, plafonwaaiers en WiFi in die eenheid.

Gaste kan gerus van die restaurant in die gebou gebruik maak waar ontbyt en koffie bedien word.

Kenmerke

  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Manhattan Studio Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R899 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false