LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Manhattan Studio Apartment | LekkeSlaap
+29

Manhattan Studio Apartment

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 10 resensies vir Manhattan Studio Apartment
Netheid
4.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.2/5
Jaco Van As V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco Van As V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld met aanvaarbare diens.

Ons het baie lekker gekuier. Al die goed oor hoe dit werk was nie vooraf met ons bespreek nie en het voor dooiemansdeur gestaan. Ons oorspronklike plek kon ons nie kry nie want daar was 'n dubbelbespreking, maar ons was gratis upgrade gegee. Die plek was pragtig en beslis die moeite werd, maar die aircon het nie gewerk nie asook het die spa bad ook nie gewerk nie. Die skoonmaker was baie vriendelik.

Suzman M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzman M
Gesin met klein kinders

We had a fantastic stay. The house mate was very friendly.

A very good apartment which I can really like to visit and stay there again.

Thembalethu M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thembalethu M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld

Dankie Bobby. Woonstel 914 was baie skoon, ruim en stil. Ons het ons verblyf baie geniet.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Value for money

Thank you Bobby. The apartment 914 was very clean, specious and quiet. We enjoyed our stay.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ian Z - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian Z
Enkelreisiger

Easy access and safe parking. Very private.

Great little place, shower is not great. But the studio apartment is very comfortable and clean.

Carlo S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlo S
Gesin met klein kinders

Het basies net oornag.

Vind dit as waarde vir geld.

Ettiene D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ettiene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker gewees.

Perfek geleë vir wat ons wou doen. Ek beveel dit aan vir enige iemand wat in daai area van die Kaap wil wees.

Henriette W - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette W
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik, skoon en veilig.

Lekker sentraal in 'n veilige kompleks. Gerieflik en skoon.

Melanie R - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie lekker gebly!

Ons was baie beïndruk met wat ons gekry het vir die bedrag wat ons betaal het. Sal definitief die plek aanbeveel veral vir 'n paartjie of enkelpersoon. Die ligging is goed geleë, dis stapafstand van baie lekker restaurante en nie ver van die waterfront af nie.

Manhattan Studio Apartment's terugvoer

Baie Dankie.

Manhattan Studio Apartment
Maria M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maria M
Saam met vriende

Awesome.

It's an awesome place to stay it is very clean and neat.

Marietjie O - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Marietjie O
Gesin met tieners

Is 'n mooi woonstel en goed geleë, maar netheid kan verbeter.

Ons het laataand moeg gearriveer na 600 km reis. Daar was geen bedlinne uitgesit vir my dogter nadat ek gespesifiseer het dat ons 2 volwassenes en een tiener is nie. Ek moes die eienaar skakel om uit te vind waar die ekstra linne is. Die kas waarin ons dit gevind het, was baie onnet met 'n gebruikte, vuil koffiebeker tussen opgebondelde lakens en handdoeke. Die een handdoek het ook vuil voorgekom en die duvet wat ons vir my dogter moes gebruik, was smerig met 'n bloedkol en ander vuilkolle. Geen komplimentêre tee en koffie nie. Woonstel self was skoon en netjies.

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Buitengracht-straat 101, Stadskern, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f5d2341919594f6fdffdcb6249ac834a91cbf8eb04813969758967954fd859224659ce7aeddbec62816308a0f7072073fbd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300  per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 130 Bree Street Cape Town City Centre 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 11:00 -33.92249044744 18.416054687172
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!