Maningwe
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Owllaan 3719, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Maningwe is in die Marlothpark Reservaat op die grens van die Kruger Wildtuin tussen Malelane en Komatiepoort in Mpumalanga geleë.
Dié selfsorghuis het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Daar is ook 'n gastetoilet en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Gaste het 'n keuse tussen koninggrootte-beddens óf enkelbeddens. Daar is 3 lugversorgers in die huis.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook n wasmasjien vir die gaste se gebruik. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitkamer het leer banke en 'n platskerm-TV met volle DStv en Netflix teen die muur. Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n lieflike stoep met 'n piekniektafel, plonspoel en 'n boma met 'n vuurput.
Daar is ingange na die Krugerwildtuin wat naby is naamlik, Krokodilburg en Malelane. Maningwe is 1,5 km van die Krokodilrivier se oewer af.
Slaapplek
’n Bespreking by Maningwe sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Annalie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Jaar gelys 4
Ligging
- Owllaan 3719, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Maningwe het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Owllaan 3719, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom