Tulbagh Akkommodasie by Manley Wine Lodge | LekkeSlaap
+16

Manley Wine Lodge

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Winterhoek-hoofpad, Posbus 318, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Manley Wine Lodge is 'n werkende en bekroonde wynplaas net buite die historiese en ongerepte dorp, Tulbagh, sowat 'n uur se ry van Kaapstad af. Manley Wine Lodge bied verblyf, fynproewerswyne, goeie kos en asemrowende natuurskoon deur die hele jaar.

Daar is knus en suite-kamers wat goed toegerus is, elkeen met 'n kaggel. Dié luukse kothuise het semi-selfsorggeriewe, 'n en suite-bad en -stort, 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Die dubbel- en twee enkelbedkamers het elkeen 'n en suite-bad en -stort, 'n TV met DStv, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.

Manley Wine Lodge bied 'n trou- en konferensiegeriewe met 'n uitstekende span mense wat kan help met die beplanning en bestuur van funksies. Daar is 'n kapel, 'n saal en 'n bruidskamer of grasdakkothuis vir die troupaar. Die lokaal is ook ideaal vir werkswinkels en konferensies.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 22 resensies vir Manley Wine Lodge
Netheid
3.5/5
Diens
3.2/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.4/5

Ligging

  • Winterhoek-hoofpad, Posbus 318, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Manley Wine Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Winterhoek-hoofpad, Posbus 318, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDExNDU4MDFhLWJkZGMtNDgwMi1hYTFmLTVhYjRhOGM5MjUwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 22 5 1 4 Main Winterhoek Road PO BOX 318 6820 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 11:00 -33.270896594056 19.145414829254
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za