Tulbagh Akkommodasie by Manley Wine Lodge | LekkeSlaap
+16

Manley Wine Lodge

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 22 resensies vir Manley Wine Lodge
Netheid
3.5/5
Diens
3.2/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.4/5
Jacques H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld!

Die verblyf was netjies en sal dit aanbeveel vir vriende.

Merryl B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Merryl B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie teleurgesteld.

Toe ons bespreek het, het ons gedink daar is restaurant on perseel en eers na ons deposito betaal het, het hulle laat weet die restaurant is toe en hulle sal ons ander plek kry om te gaan eet. Kersdag het daar dag besoekers ingekom en die hele braai area en swembad oorgeneem nie seker of hulle betalende gaste was nie want hulle het nie daar oornag nie. Met aankoms en uitklok was daar geen personeel om ons te ontvang of uit te boek nie dus het ons nog nie die balans betaal nie. Het het ons wel gebel toe ons op pad soontoe was en laat weet dat hulle besluit het om almal af te gee en dat hulle die sleutel in boks vir ons sal los. Hulle adverteer B&B en 'serviced' wat nie die geval was nie. Die lugreëling het geraas en toe ons dit afsit het dit heel aand op ons koppe gedrup. Die deur is ook nie baie veilig nie. Maar met een oog oop geslaap. Ek is net spyt dat ek nie vooraf die trip adviser se comments gelees het nie en die manier hoe die bestuur geantwoord het sou my laat besluit het om nie daar te oornag nie. Dus baie jammer want ek dink dit kan a baie lieflike plek wees.

Manley Wine Lodge's terugvoer

Good day,

I am terribly sorry to hear about your experience as well as the extremely delayed response.

Please note the guest house is now under new management and we are putting in all the necessary work to ensure our guest are beyond satisfied with their experience and hospitality.

We do hope you will give us another chance and come and experience the accommodation now that it is under new management.

Kind regards,
Danielle

Manley Wine Lodge
Marika M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Marika M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Disaster!

Baie swak. Glad nie aan te beveel nie!

Manley Wine Lodge's terugvoer

Good day,

I am so sorry to hear about your poor experience with us.

Please note we are now under new management and are making wonderful changes at Manley Wine Lodge.

If you have any suggestions please feel free to contact us anytime.

Kind regards,
Danielle

Manley Wine Lodge
Agnes M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agnes M

Fantasties!

Daar was 'n paar probleme. WiFi het nie die hele naweek gewerk nie, die alarm en afstandbeheer was foutief en die swembad was nie skoon nie. Ek het die eienaar gekontak en opsigter rakende die bogenoemde en hulle was meer as gewillig om te help om die probleme op te los. Dankie, Karien, Jan, oom Dirkie en Minnie, julle het ons familie-naweek baie spesiaal gemaak.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fantastic!

There were some minor glitches. WiFi didn't work whole weekend, alarm and remote was faulty, pool wasn't cleaned. However, the view and accommodation is excellent. I contacted the owner and caretaker re above mentioned issues and they were more than willing to assist and resolve the problems. Thank you Karien, Jan, oom Dirkie and Minnie, you made our family gathering very special.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

David L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
David L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ligging.

Kamer het erg na rook geruik op aankoms. Was teleurgesteld in die stort/badgeriewe. Water toevoer uit krane was uiters beperk. Ontbyt was ingesluit in die kostes, en word tussen 09:00 tot 11:00 bedien by restaurant area. Ons het by restaurant arriveer om aan te sit vir ontbyt teen 10:20 en toe word daar vir ons gesê die kombuis personeel het al klaar opgepak en geloop. As mens betaal vir `n diens en arriveer binne vermelde tye verwag mens dat diens gelewer sal word.

Manley Wine Lodge's terugvoer

Beste David,

Soos vantevore verduidelik, ruik die kamers soms na rook omdat daar kaggels is en gaste maak gebruik daarvan. Soos julle weet, het ons orals waterbeperkings en ons dinge is so gestel dat water nie gemors word nie. Rakende ontbyt, het ek ook verduidelik dat ek sal uitvind wat gebeur het by die restaurant. Die syfers wat ek deurgegee het was reg.

Manley Wine Lodge
Edith H - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Edith H
Saam met vriende

Amazing!

Ons was vir 4 dagggies en dit was amazing. Die stilte en die cosiness van die huisie was great. Die water was wel 'n probleem, maar die span by Manley Wine Lodge het ons gou uitgehelp. Sal beslis weer teruggaan.

Manley Wine Lodge's terugvoer

Hi Mishaan

Dankie vir die review, my amptelike eerste vandat ek hier is. Ek is so bly julle het dit geniet.

Groete
Karien

Manley Wine Lodge
Gert V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Gert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bitter teleurstellend!

Ons was 4 mense wat twee van dieselfde kamers bespreek het. Die een kamer was meer as die helfte kleiner as die ander een en het dieselfde gekos?! Kamers was vuil en het gevrot na rook. Matte was vuil. Lapa en swembad is 'n skande! Die restaurant was net so swak, geen voorraad, rou varktjops en uitmergelende pryse. Ons het van Durban af gekom vir 'n troue en het gedink dat teen 'n "premium" sal ons ordentlike verblyf hier kry, definitief nie die geval nie.

Manley Wine Lodge's terugvoer

Hi Gert

Ek is bitter jammer om te hoor van julle teleurstellende verblyf hier by ons. Graag wil ek jou gerus stel dat ons onder nuwe bestuur is vanaf 1 April, so dit lyk my julle het ons net-net gemis. Gee ons asseblief die geleentheid om op te maak vir julle ongerief deur vir julle 'n 50% afslag aan te bied op julle terugkeer na ons toe vir minimum twee nagte se verblyf.

Al waar ek wel kan kommentaar lewer is dat ons in droogte verkeer en die swembad word nie met vars water gevul nie, maar wel met boorgat water wat soms nie 'n lekker kleur het nie. Vir die res het ek geen verskoning nie en ek sal seker maak met julle terugkeer sal alles julle verwagtinge oortref.

Groete
Karien

Manley Wine Lodge
Kelvin D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kelvin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful location but could do better.

Despite the drought which has affected the Boland particularly badly and everywhere is dry, there was an air of neglect about the guest rooms and swimming pool area. It's the little things, no top sheet on the bed and feet stuck out of the duvet, no blind on the east facing window. No light to see into the walk in cupboard. The manager was not on duty when we arrived on Sunday and we didn't see him until we booked out on Tuesday. We phoned him and he told us where the room key was and said he would see us the next day for a tour of the winery - which never happened. Michael the singing chef was our saving grace with superb breakfasts.

Philip M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net soos ander wynplase is dit eintlik deel van Tulbagh en gerief naby.

Die droogte beïnvloed die mooi natuur van die streek baie, nogtans is daar baie ander aspekte wat pragtig is. Om ver te ry vir ‘n besoek is steeds die moeite werd.

Lizelle P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Lizelle P
Gesin met tieners

Lekker gebly maar was grillerig om op die banke te sit wat stukkend gebyt was.

Ons het tuisgegaan in die huis, nie in die lodge nie. Die personeel was vriendelik. Ons kon orals rondloop op die plaas. Die meubels (sitkamerstel) was stukkend gebyt deur 'n veldmuis was homself tuis gemaak het in die huis en orals rondkruip. Die huis het baie wurms in gehad, weet nie waar hul vandaan gekom het nie.

Manley Wine Lodge's terugvoer

Hi, ons is so jammer oor die muis. Ons het alles probeer om hom uit te kry, maar dit lyk ten minste of hy nou weg is. Ongelukkig het hy van die kussings gekou en daarom was al die kussings met knie-komberse toegedraai. Die tyd van die jaar is daar maar altyd klein duisendpote wat oral inkom, ek neem aan dit was hulle, want sien niks op die oomblik nie.

Weereens jammer oor die huismaats.

Manley Wine Lodge
Adri V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Adri V

Geen waarde vir geld nie.

Absoluut 'n mors van my geskenbewys tot my spyt. Dit was glad nie die moeite werd nie.

Stephen L - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephen L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, skoon, stil, vriendlike diens. Al die geriewe A+.

Bed was baie gemaklik, ons het baie goed geslaap.

Louisa E - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa E
Saam met vriende

Presies wat mens nodig het om weg te kom van die stad af.

Dit was 'n heerlike plekkie om vir die nag oor te bly. Skoon, netjies en als wat jy nodig het.

Manley Wine Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, kom besoek ons gerus weer.

Manley Wine Lodge
Anneria V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneria V

Lieflike kamers, rustig and baie gemaklik.

Ons kamer was pragtig ingerig, baie goed onderhou en skoon. Die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort met genoeg warm water en is ook mooi skoon. Die lodge is op 'n wynplaas in 'n prentjiemooi omgewing en die rustige atmosfeer is wonderlik. Daar is ook 'n pragtige kaggel in die kamer wat lekker sal wees in die winter. Die bestuurders is vriendelik en hulpvaardig.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovey rooms, sage and very comfortable.

Our room was beautifully furnished and very well maintained and clean. The en-suite bathroom had a bath as well as a shower with enough warm water and also very clean. The Lodge is located on a wine farm with picturesque surroundings and the tranquil atmosphere is wonderful. Inside the room is also a beautiful fireplace which will be very nice in winter. The managers are also friendly and helpful.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Alet T - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alet T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi daar.

Restaurant is uitstekend.

Ferdi N - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf hier was baie aangenaam.

Pragtige omgewing. Dis netjies en skoon en ons het die ekstras waardeer. Hulle het vriendelike personeel, goeie diens en heerlike maaltye wat ons in die restaurant geniet het. Sal beslis weer hier kom uitspan!

Jonathan H - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Jonathan H

Gevoel asof daar toesig ontbreek al was die akkommodasie soos verwag.

Baie warm tyd van die jaar. Swembad buite werking dus problematies.Het verwag om die restaurant te gebruik maar dit ook nie beskikbaar nie.

Christelle C - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle C
Gesin met tieners

Ons het lekker gebly, ontvangsdame gee goeie diens. Die plek was net nie skoon nie.

Ons het lekker geslaap by Manley Lodge en die beddegoed was darem skoon, maar ons moes ongelukkig 'n tydjie wag om ons selfsorg-eenheid te kry aangesien dit nog nie skoongemaak was teen ons inkloktyd nie. Die ketel en yskas het nie gewerk nie, die plate van die stoof het net twee van gewerk, die stort uitloop was geblokkeer, die matjie in die badkamer was baie vuil asook die sitkamertjie (nadat die skoonmakers reeds daar was!). Gelukkig het ons ons eie waaier geneem. Daar was 'n kleintjie wat ons vir ons kinders moes gee aangesien hulle nie een in hul kamer gehad het nie. Dit was 45 grade op Tulbagh! Die swembad is bietjie ver van die selfsorg-eenhede en jy moet skoene dra! Bring baie muskietweerder saam en eie handdoeke. Daar was nie voorsiening gemaak vir handdoeke nie en die glase verskil almal. Bietjie teleurstellend, maar hulle het ons vergoed met gratis drankies om jammer te sê.

Manley Wine Lodge's terugvoer

Beste Christelle,

Ons vra om verskoning vir die ongerief dat jul huis nog nie skoon gemaak was toe julle gearriveer het nie. Dit was onder my aandag gebring en die besprekingsbestuurder het probeer om die fout regstel deur julle te nooi vir drankies terwyl daar skoongemaak word. Ongelukkig is dit 'n tydsame proses en moes nooit gebeur het nie.

Dankie dat julle dit onder ons aandag gebring het oor die ketel en stoof, daar was nie voorheen klagtes daaroor gewees nie.

Tulbagh se klimaat is maar baie warm, en ons probeer om waaiers te voorsien waar ons kan. Op die webtuiste word daar gestipuleer dat slegs beddegoed ingesluit word.

Ek is vreeslik jammer dat dit nie was wat julle in gedagte gehad het nie, en ons stel voor dat u volgende keer in ons luukse kamers of kothuise kom bly wat naby die swembad is.

Vriendelike groete,
Elmarie Mouton - Lodge bestuurder

Manley Wine Lodge
Maryke G - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustig.

Mooi netjiese kamers.

André B - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
André B
Gesin met tieners

Niks besonders nie.

Daar was geen water tydens kragonderbrekings nie. Toe ons die aand laat daar aankom was daar 3 GROOT spinnekoppe - een in elke slaapkamer.

Marene V - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Marene V
Gesin met tieners

Selfsorg vir twee nagte in Des vir 6 mense.

Die selfsorg-huisie wat ons gekry het, was glad nie op dieselfde standaard as wat die foto's getoon het nie. Die ligging was aaklig, reg langs 'n baie besige pad en die uitsig was op die rommelhoop agter die "wynkelder". Daar was geen diens nie, want in die drie dae wat ons daar was, was daar nie 'n enkele personeellid in sig nie, geen skoonmaak- of ontvangspersoneel nie! Ons het die sleutel in die posbus gelos, en ons kon nie die rekening vereffen met ons vertrek nie. Die bespreking was nie oor 'n publieke vakansiedag nie! Alles het verlate en droewig gelyk.

Willie W - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Willie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sekere areas is baie verwaarloos is en ander is op standaard.

Sal Manley kan aanbeveel as meer aandag aan sekere punte gegee word. Die personeel is almal baie vriendelik en baie hulpvaardig, baie dankie! Die omgewing is pragtig en het baie potensiaal, maar is bietjie verwaarloos. Ons het ons 2 aande by Manley Wine Lodge baie geniet, ten spyte van sekere punte. 1. Eerste aand nie water in badkamer gehad nie, ons moes bel om uit te vind wat aangaan. 2. Ons het beter diens en kos/ontbyt verwag by die restaurant. Die restaurant maak eers soggens om 9:00 oop. 3. Moes Sondagoggend wag tot amper 10:00 vir die kantoor om oop te maak sodat ons kon uitklok. Baie dankie.

Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Winterhoek-hoofpad, Posbus 318, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDExNDU4MDFhLWJkZGMtNDgwMi1hYTFmLTVhYjRhOGM5MjUwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 22 5 1 4 Main Winterhoek Road PO BOX 318 6820 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 11:00 -33.270896594056 19.145414829254
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za