LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Manna | LekkeSlaap
+23

Manna

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 38 resensies vir Manna
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
René V - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
René V
Gesin met tieners

Vriendelike, skoon en netjiese verblyf.

Dit is regtig 'n oulike plekkie om te bly. Alles is daar wat jy nodig het. Sal beslis aan kan beveel.

Manna's terugvoer

Hi René, baie dankie vir jou gawe terugvoering. Dit was wonderlik om julle hier te hê. Julle is enige tyd weer welkom.

Manna
Aletta J - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta J
Gesin met tieners

Manna is netjies en pragtig. Eienaar baie gasvry.

Ons het heerlik gebly by Manna - alles wat ons nodig gehad het, was daar. Baie netjies, mooi, rustig en veilig. Jackie was baie gasvry en het uitstekende advies gegee oor besienswaardighede in die omgewing. Graskop is sentraal en van daar kon ons vele van ons land se natuurskatte besoek. Ons het Graskop Gorge, God's Window, Lisbon Falls, Berlin Falls, Mac Mac Falls, Drie Rondawels, Echo-grotte en Sudwala Grotte vanaf Graskop besoek.

Mila G - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mila G
Saam met vriende

Tuisgevoel

Baie skoon huisie met 'n lekker atmosfeer om saam met vriende te kuier. Al die nodige geriewe is beskikbaar behalwe 'n TV wat die kuier net nog beter maak.

Sonja D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D
Saam met vriende

Baie lekker blyplek. Goed toegerus.

Manna is ’n oulike kuierplekkie met ’n rustige atmosfeer.

Manna's terugvoer

Baie dankie Sonja.. Ons waardeer dit! Julle is enige tyd weer welkom!

Manna
Elize L - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize L
Saam met vriende

Clean, well organized unit.

Quality furniture. A very good host. Very central and safe. Lovely garden. Feels like home.

Manna's terugvoer

Hi Elize
Thank you so much for your positive feedback. We really appreciate it!
You are welcome back any time.

Manna
Donna-lee F - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Donna-lee F

Lekker en gemaklik

Beste stort geriewe. Huisie in die berge.

Manna's terugvoer

Baie dankie Donna-lee. Ek is bly julle het dit geniet.

Manna
Lesetja R - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lesetja R
Gesin met tieners

Great place indeed.

Great place and beautiful hosts. Helpful and friendly.

Masingita M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Masingita M
Gesin met klein kinders

The best reception one can wish to experience in the world.

We have enjoyed superbly.

Herman V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker sentraal.

Het 'n hartlike ontvangs gehad en ons het baie lekker gekuier. Dankie Chris vir al die inligting van die omgewing. Sal weer van Manna gebruik maak.

Manna's terugvoer

Ek is so bly julle het ons mooi omgewing geniet Herman. Dit sal 'n voorreg wees om julle weer to ontvang.
Tot wedersiens
Chris

Manna
Rozaan L - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rozaan L
Gesin met klein kinders

Goeie ligging.

Ons het ons tydjie geniet en die woning is baie sentraal so ons kan nie kla nie.

Manna's terugvoer

Ek is so bly julle het dit geniet Rozaan. Ek waardeer julle.
Chris

Manna
Prince N - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Prince N
Gesin met klein kinders

Great place, would like to visit again.

See stars.

Manna's terugvoer

Thank you so much Prince. hope to see you again soon.
Chris

Manna
Leander M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leander M
Gesin met klein kinders

Baie lekker en rustig.

Baie lekker gebly, baie sentraal. Huis het alles wat mens nodig het.

Puseletso M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Puseletso M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing and comfortable stay.

The hospitality was superb.

Chantel M - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel M

Beautiful place with great hosts.

We really had a great time, with the family and the hosts were great. The location was close to most of the entertainment in the area. Great place and we really enjoyed our stay.

Lucas L - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucas L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Me and my wife had an amazing time and will definitely go back next year for our anniversary.

Cori E - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cori E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles denkbaar was beskikbaar in die huisie. Die radio was 'n hoogtepunt vir my. TV was nie belangkrik nie.

Ons het 'n baie harlike ontvangs gehad van Jackie en Chris. Dit was baie lekker om daar oor te bly, dit het gevoel of ons by ons eie huis was.

Retha S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Retha S
Gesin met tieners

Rustig en gemaklike verblyf soos by jou huis.

Chris en Jackie het ons baie goed ontvang en was hulpvaardig. Ons het alles gehad wat nodig was.

Manna's terugvoer

Baie dankie, Retha. Dit was baie aangenaam om julle te ontmoet.

Groete,
Chris en Jackie

Manna
Zanele M - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zanele M
Gesin met klein kinders

Beautiful environment and hosts.

We enjoyed our stay very much. The environment and people in the area are very warm and friendly. Would recommend family and friends to stay there.

Nomfundo R - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomfundo R
Gesin met tieners

My family and enjoyed the cosy accommodation at Manna.

The location is ideal due to its proximity to tourist attractions like God's Window. Manna is a peaceful retreat from busy big cities.

Michelle F - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Die eienaars van Manna is ongelooflik vriendelik en behulpsaam en die plek self was netjies en goed toegerus. Sal vir seker almal aanraai om daar te gaan bly.

Manna's terugvoer

Baie dankie. Ek waardeer dit.

Manna
Andrew S - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew S
Saam met vriende

Very awesome!

Very nice and accomodating environment. Very awesome.

Emilia V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emilia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Manna is baie goed geleë om naby al die besienswaardighede te wees.

Goed toegeruste tuin-woonstel in Graskop. Ons het baie veilig gevoel en het heerlik gekuier. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Marina K - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina K
Saam met eggenoot / lewensmaat

This accommodation suited us perfectly.

The house is comfy, cozy, clean and well equipped. It certainly contributed to a lovely holiday. Chris and Jackie are very kind and helpful. We definitely recommend staying here.

Marthinus S - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus S
Gesin met klein kinders

Die huisie het alles wat nodig is.

Daar is stil strate om in te stap. Dis buite die middedorp, maar stapafstand van alles belangrik. Baie vriendelike gasheer en gasvrou wat jou privaatheid tog respekteer.

Diana F - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute waarde vir geld. Chris is 'n uitstekende gasheer.

Ons het op 'n self-ry toer van die Graskop-area gegaan en het deur LekkeSlaap die bespreking gedoen. Ons is baie warm ontvang deur Chris. Die verblyf is skoon en netjies, regtig goed geprys en ons sal definitief weer op Chris se knoppie druk wanneer ons in die area is!

Janet N - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet N
Gesin met klein kinders

Wonderlike ervaring.

Dit was 'n uitstekende ervaring. Ons was van die intrapslag af vriendelik ontvang. Die plekkie is baie netjies. Ons sal beslis weer van hulle verblyf gebruik maak.

Johan D - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed geleë om die besienswaardighede te verken.

Goeie waarde vir geld en Chris is waarlik 'n BAIE GOEIE gasheer.

Qiniso T - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Qiniso T
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place was beautiful and safe

The place was amazing! People were friendly and helpful.

Karen B - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B
Gesin met klein kinders

Gasvry en gemaklik

Chris & Jacqui is gasvrye mense en het ons verblyf by Manna baie aangenaam gemaak. Op die eerste was was ons bederf met heerlike tuisgebak uit Jacqui se kombuis. Hulle was ook baie behulpsaam met inligting oor die omgewing en aktiweite vir elke smaak. Die blyplek is goed ingerig en die idee dat daar geen televisie beskikbaar is nie, is 'n bonus. 'n Mens is mos met vakansie en moet die buitelewe sowel as ander aktiwiteite beskikbaar in die omgewing, geniet.

Janette C - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janette C

Manna is gerieflik toegerus en ons het ons verblyf terdeë geniet.

Mens voel baie veilig in die rustige omgewing.

Geoffrey D - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geoffrey D
Gesin met klein kinders

Very neat, clean, lovely place to stay.

As stated above it was very nice, tranquil and clean..... loved Olive the doggy!

Dorian W - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorian W
Saam met vriende

Great place - great people

Absolutely loved it. Served as a great base for our 4 day Clover Cycling Tour.

Henda O - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henda O
Gesin met klein kinders

Netjies, rustig en gashere baie gaaf!

Verblyf by Manna kan ek aanbeveel. Dit was netjies! Alles wat nodig is vir ontspan, is daar. Die gashere is baie gaaf ... sal weer daar oorbly. Baie dankie!

Jopie B - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jopie B
Saam met vriende

Chris het uit sy pad gegaan om ons gerieflik en gamalik te maak.

Het ons verblyf by Manna baie geniet en sal dit definitief aanbeveel by ander mense.

Cindy T - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy T
Gesin met klein kinders

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Ivan J - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies met hulpvaardige gashere!

Ons is so vriendelik ontvang, en het baie lekker gebly. Besonder hulpvaardige gashere.

Pieter T - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspanne, baie netjies en goed geleë vir reis na talle besienswaardighede.

Die vakansiehuis was baie goed toegerus, netjies en baie ruim. Die gasheer en gasvrou was altyd vriendelik en hulpvaardig. Die eenheid is goed geleë met vrye toegang en kan talle besienswaardighede in omgewing maklik bereik. Die eenheid is nie toegerus met 'n televisie nie, maar dit het bygedra tot volkome ontspanning.

Nicole R - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kon geen probleem vind met enigiets nie; sal beslis aanbeveel.

Die verblyf is baie naby geleë aan al die toeriste-aantreklikhede. Ons is vriendelik verwelkom en het regtig ons tyd by Manna geniet.

Vanaf
R1 600
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Presidentstraat 4, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf8ead43c66ebce078597d5b06fa177dd5f06e9273990f26adb661cac60e8eede9daa887e105350b1e4bf0471945a2ae2daa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600  per nag, vir 5 mense 38 5 1 5 4 President Street Graskop 1270 Mpumalanga 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -24.926443140456 30.843636095524
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!