Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mansfield Private Reserve

Wildsplaas
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 92 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mansfield Game Reserve, Langs die R67, 7 km buite Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R220 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mansfield Private Reserve is 'n eksklusiewe lodge wat selfsorgverblyf, sowat 8 km vanaf Port Alfred, bied. Daar is staproetes op die reservaat wat gaste kan verken, en inheemse aalwyne groei ook in oorvloed op die plaas.

Daar is beide binne- en buiteverblyfopsies beskikbaar. Die oorspronklike plaashuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, 'n privaat swembad en braaigeriewe. Die kleiner kothuis bied slaapplek aan 4 gaste. Die kothuis lei na 'n stoep met braaigeriewe en bied 'n uitsig oor die bosveld. Eagle’s Nest Cabin is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk. Die kombuisie is met 'n gasstofie en 'n yskas toegerus. Die ligte word deur batterye en paraffien aangedryf. Die houtvuur word gebruik om die donkiewater te verhit, sodat daar warm water vir die stort kan wees. Buitelugverblyf sluit kampeerplekke en platforms in die boomtoppe met stapelbeddens in.

Daar is gemeenskaplike piekniek- en braaiplekke, 'n speelarea vir kinders en 'n swembad. Ander aktiwiteite sluit begeleide natuurwandelings, onbegeleide wildritte, voëlkyk en visvang in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 25 resensies vir Mansfield Private Reserve
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Mansfield Game Reserve, Langs die R67, 7 km buite Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink Mansfield Private Reserve het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wildekus Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R220
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R220
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 92 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mansfield Game Reserve, Langs die R67, 7 km buite Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ec59624bba4798f96897e6d1ad6d1f86d41615b88a5aec0622dd2370982bfb14ef24d85f9f9d554f1b8f2d3f1ddb94bbf9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R220 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 Mansfield Game Reserve Off the R67 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.553631399933 26.860376000404