Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mansfield Private Reserve

Wildsplaas
Kampeerplek
Vanaf
Vanaf R220
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Mansfield Reserve het 8 kampeer- en karavaanstaanplekke omtrent 50 m van die Kowierivier af. Daar is warmwaterstorte, toilette en wasbakke by die gemeenskaplike opelug-ablusiegeriewe. Daar is braaigeriewe beskikbaar en vuurmaakhout is te koop. Elektrisiteit van 'n kragopwekker is beskikbaar teen 'n uurlikse tarief en word van 'n sentrale punt in die kampeerplek aangelê.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Alle kansellasies moet skriftelik gerig word en daar sal geen uitsonderings hiervoor wees nie.
Gaste het nie 'n 4x4 nodig om Mansfield te bereik nie, maar 'n hoëgrondvryhoogte-voertuig word wel aangeraai.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 70%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Platforms
Vanaf
Vanaf R320
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 10 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Stapelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Mansfield Reserve het 3 platforms wat elk slaapplek aan 10 gaste bied. Die platforms bied basiese kampstyl-verblyf. Elke eenheid het 'n houtvloer, 'n dak en is aan 3 kante met 'n 80%-skadunet bedek. Die voorkant van die eenheid is oop, maar kan met 'n skadunet-blinding wat afrol toegemaak word. Daar is 5 stapelbeddens. Elke eenheid het ook sy eie warmwaterstort, toilet en wasbak. Geen elektrisiteit is beskikbaar nie, maar daar is 'n kragopwekker teen 'n uurlikse tarief beskikbaar. Gaste moet hul eie beddegoed, eetgerei, breekware en kooktoebehore (soos wanneer mens kampeer) voorsien. Braaigeriewe is beskikbaar en vuurmaakhout is te koop.

Die eenheid/kamer het
Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 10 mense
5 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Stort
Prys sluit in

Tentverblyf

Huisreëls

Alle kansellasies moet skriftelik gerig word en daar sal geen uitsonderings hiervoor wees nie.
Gaste het nie 'n 4x4 nodig om Mansfield te bereik nie, maar 'n hoëgrondvryhoogte-voertuig word wel aangeraai.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 70%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eagles Nest Cabin
Vanaf
Vanaf R940
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Eagle's Nest is 'n houthuisie wat 'n panoramiese uitsig oor die Kowierivier bied. Die huisie het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens in 'n oopplan-area met 'n toegeruste kombuisie en 'n aparte badkamer. Die kothuis het nie elektrisiteit nie, maar daar is batteryligte en 'n gasyskas en -stoof. Daar is 'n outydse donkie wat warm water vir die stort voorsien. Daar is braaigeriewe op die dek wat 'n uitsig oor die Kowierivier het. Vuurmaakhout, vuuraanstekers en vuurhoutjies word ook voorsien. Alle linne, eetgerei en breekware word ook in die kothuis voorsien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Alle kansellasies moet skriftelik gerig word en daar sal geen uitsonderings hiervoor wees nie.
Gaste het nie 'n 4x4 nodig om Mansfield te bereik nie, maar 'n hoëgrondvryhoogte-voertuig word wel aangeraai.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 70%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het. Ander geriewe sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n TV en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en oond in.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Alle kansellasies moet skriftelik gerig word en daar sal geen uitsonderings hiervoor wees nie.
Gaste het nie 'n 4x4 nodig om Mansfield te bereik nie, maar 'n hoëgrondvryhoogte-voertuig word wel aangeraai.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 70%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lodge-plaashuis
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie lodge is 'n drieslaapkamer-plaashuis met 2 en suite-badkamers en die derde slaapkamer het 'n aparte badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed. Verder is daar 'n groot, volledig toegeruste kombuis, 'n sitarea met 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n privaat swembad, 2 braaiplekke en 'n vuurput. Vuurmaakhout, vuuraanstekers en vuurhoutjies word voorsien. Alle linne, eetgerei en breekware word voorsien. Die lodge is ideaal vir 'n selfsorgwegbreek saam met die gesin en daar is slaapplek vir 6 gaste.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Alle kansellasies moet skriftelik gerig word en daar sal geen uitsonderings hiervoor wees nie.
Gaste het nie 'n 4x4 nodig om Mansfield te bereik nie, maar 'n hoëgrondvryhoogte-voertuig word wel aangeraai.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 70%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R220
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 92 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mansfield Game Reserve, Langs die R67, 7 km buite Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ec59624bba4798f96897e6d1ad6d1f86d41615b88a5aec0622dd2370982bfb14ef24d85f9f9d554f1b8f2d3f1ddb94bbf9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R220 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 Mansfield Game Reserve Off the R67 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.553631399933 26.860376000404
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem