Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manz' Amahle

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jocelyn-straat 133, Kosmos, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Manz' Amahle is 'n selfsorg-duplekswoonstel op die gasheer se perseel in Hartbeespoort. Die kothuis bied lieflike uitsigte oor die Hartebeespoortdam en is die ideale basis vanwaar gaste die omgewing se opwindende aktiwiteite en besienswaardighede kan verken.

Die dubbelverdiepingkothuis het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind. Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelslaapbank wat slegs geskik is vir 'n kind. Die badkamer het 'n instapstort, wasbak en toilet. Op die boonste verdieping is daar 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, tweeplaatstoof, ingeboude oond, ketel en broodrooster.

Die leefarea langs die kombuisie het 'n rusbank en 'n etenstafel met sitplek asook groot vensters met uitsigte oor die dam en omgewing. Parkeerplek in 'n motorhuis is beskikbaar vir 1 voertuig op die perseel. Gaste is welkom om die plonspoel te gebruik of die stoep met braaigeriewe op die eienaar se perseel te benut.

Manz' Amahle is na aan kafees, restaurante en ander gereiwe om die dam en dis net 40 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe af.

Slaapplek

’n Bespreking by Manz' Amahle sluit in:

Koningingrootte-bed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Manz' Amahle
Netheid
5.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Jocelyn-straat 133, Kosmos, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Gaste dink Manz' Amahle het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jocelyn-straat 133, Kosmos, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA174c19e4534a1f13f63cf17f4ee6885137cfb0ef5d310c2760865a899789fd8f8ed6710444b09b9499f36e57575410aeec16?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 133 Jocelyn Street Kosmos 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.741562268775 27.847278562566