Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manzikhanya Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R67, Leeuwfontein Plaas, Fort Beaufort, 5720, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag, vir 9 mense

Beskrywing

Manzikhanya Lodge is op 'n werkende plaas tussen Fort Beaufort (KwaMaqoma) en Makhanda (Grahamstad) langs die R67 geleë en is ideaal vir gesinne of groepe wat saam wil wegbreek.

Die lodge het slaapplek vir 6 volwassenes en 4 tot 6 kinders en word deur 'n sonkragstelsel aangedryf. Daar is 3 grasdak-bungalows wat elk slaapplek aan 4 gaste bied en 'n grasdakhoofgebou wat 'n kombuis, 'n eetarea en 2 sitkamers het.

Elke bungalow het 'n dubbelbed en 'n kinderbed. Voor aankoms kan 'n kindermatras gereël word. Twee van die bungalows het elk 'n bad en 'n stort, en die derde bungalow het slegs 'n stort. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die gemeenskaplike kombuis is toegerus met 'n gas-yskas, 'n gasstoof en oond, en 'n donkie voorsien warm water. Daar is 'n eetarea en braaigeriewe in die aparte lapa. WiFi is ook beskikbaar.

Die plaas bied stap- en fietsryroetes en gaste kry die geleentheid om sebras, koedoes en vlakvarke te sien.

Slaapplek

’n Bespreking by Manzikhanya Lodge sluit in:

Dubbelbed Kinderbed vir 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbed vir 1
Dubbelbed Kinderbed vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbed vir 1
Dubbelbed Kinderbed vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Langs die R67, Leeuwfontein Plaas, Fort Beaufort, 5720, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Amathole-distrik Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 9 mense
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R67, Leeuwfontein Plaas, Fort Beaufort, 5720, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86352d2e001b2ea8b76ea890e30025536a61ccc093da81f572407e7d60eb131b54d4de5ed608267626f9ca6e83fb128af599?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag, vir 9 mense Off the R67 Leeuwfontein Farm 5720 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.938826 26.650954
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem