Manzini 38 - Go & Sea
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2025 tot 30 Dec 2025 en 01 Dec 2026 to 30 Dec 2026.
Kry 10% af. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2025 tot 30 Dec 2025 en 01 Dec 2026 to 30 Dec 2026.
Kry 25% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
- Selfsorg.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die eienaar het nie beheer oor kragonderbrekings, beurtkrag of onderbrekings in selfoon en WiFi-seine nie.
Troeteldiere kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.
Harde musiek, oormatige geraas of partytjies word nie toegelaat nie.
Totale stilte word vanaf 22:00 in die kompleks vereis.
Gaste moet asb. die lugversorging afskakel wanneer hulle nie in die chalet is nie.
Bad- en swembadhanddoeke word voorsien. Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Slegs 1 toiletrol word met aankoms voorsien aangesien die woonstel selfsorg is.
Hand- en skottelgoedseep word voorsien.
Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.
Handdoeke word elke derde dag omgeruil en linne word een keer per week omgeruil.
Die WiFi werk met Vodacom-opvangs en Go & Sea sal nie aanspreeklik gehou kan word indien die sein swak of af is nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 100 Mckenzie Street, Manzini Chalets 38, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang