Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manzini Chalets

  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 03:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kurperstraat 377, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Manzini Chalets skuil in die ongerepte bos naby die suidpunt van die Krugerwildtuin, net 20 minute se ry van die Krugerwildtuin af.

Al die chalets is oopplan en bied slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Die chalets is pragtig versier volgens 'n Afrika-sjiek-tema. Elke chalet is ingerig met 'n TV met sekere DStv-kanale, komplimentêre WiFi, 'n privaat plonspoel, braaigeriewe en 'n privaat dek waarop jy heerlik kan ontspan. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is ingesluit by die tarief.

Marloth Park is 'n bewarea wat tussen 4 tot 5 ure se ry van Johannesburg af is. Die park lê teen die suidelike grens van die Kruger Wildtuin, net 'n entjie van die N4 af tussen Malelane (sowat 33 km) en Komatipoort (net 26 kilometer). Twee van die Kruger Wildtuin se hekke (Malelane en Krokodilbrug) is minder as 20 minute se ry van Marlot Park af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 132 resensies vir Manzini Chalets
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Dean Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 173

Jaar gelys 12

Ligging

  • Kurperstraat 377, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Manzini Chalets het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 03:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kurperstraat 377, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb14819bb3b3986acf208367be0b15a1f373ea112aab922ff1b77ad66897be22822d14d22a0fb0cb262437445c12685eabc0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 132 5 1 5 377 Kurper Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 03:00-18:00 10:00 -25.38451 31.76273
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem