Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manzini Cottage

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kurperstraat 845, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Manzini Cottage is 'n oopplan-selfsorgkothuis wat in die ongerepte Marloth Park geleë is. Dié bewarea grens aan die suidelike punt van die Nasionale Krugerwildtuin.

Die boshuisie het lugversorging en dis heeltemal oopplan, so daar is nie privaat slaapkamers nie. Daar is slaapplek vir 2 tot 4 mense op 'n dubbelbed en 'n slaapbank. Die kothuis het 'n kombuisie vir basiese selfsorgbehoeftes. Die muurgemonteerde platskerm-TV beskik oor sekere DStv-kanale. Buite is daar 'n privaat patio-area met braaigeriewe en 'n plonspoel. Die kothuis word daagliks skoongemaak en het 24 uur-sekuriteit. Daar is 'n parkeerarea beskikbaar.

Die Krokodilrivier is omtrent 800 m van die kothuis af en grens aan die Krugerwildtuin. Manzini Cottage is 'n unieke bestemming waar jy kan ontspan in die bewarea, Marloth Park, waar dier en mens 'n habitat deel. Wild soos kameelperde, rooibokke, vlakvarke en verskeie ander spesies sal gereeld kom groet soos hulle vrylik deur die park beweeg.

Slaapplek

’n Bespreking by Manzini Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 22 resensies vir Manzini Cottage
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Dean Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 173

Jaar gelys 12

Ligging

  • Kurperstraat 845, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Manzini Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kurperstraat 845, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhZDYyZDQ3LWQ1MTUtNGY1MC1iNDNkLTA5NTIyNmFmMTI5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 22 5 1 4 845 Kurper Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.383939 31.762839
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem