Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manzini Kruger River View

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krokodilweg 393, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Manzini Kruger River View is in Marloth Park, 'n 3000 hektaar-grootte wildreservaat en vakansiedorpie langs die Krugerwildtuin se suidelike grens. Dis tussen Malelane en Komatipoort in Mpumalanga geleë en is 'n gewilde oorslaapplek vir gaste wat na die Krugerwildtuin, Swaziland of Mosambiek reis. Hier kry jy boonop die geleentheid om 4 van die Groot 5 te sien!

Die vakansiehuis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers, asook 'n solderarea en bied slaapplek aan 10 gaste. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Daar is 'n koningingrootte-bed in die derde slaapkamer en die solderkamer het 4 enkelbeddens. Die solder lei na 'n onderdakdek. Die eerste badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet en die tweede badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet.

Die huis het ook 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolf toegerus. Die eetarea het sitplek vir 7 en die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n stoel en 'n ongelooflike uitsig oor die rivier.

Buite is daar 'n eetarea wal lei na 'n enorme verhewe stoep met braaigeriewe en 'n plonspoel met die Krokodilrivier en Krugerwildtuin in die agtergrond.

Slaapplek

’n Bespreking by Manzini Kruger River View sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 13 resensies vir Manzini Kruger River View
Netheid
3.3/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Dean Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 173

Jaar gelys 11

Ligging

  • Krokodilweg 393, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Manzini Kruger River View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krokodilweg 393, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA973004dc8ab862c572c0a5c3796a49ed0ef3617cff95f9b7f7fa8fb2cf28ae213c42d9cb29bc1d58ce4df7024e99595082b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10) 13 5 1 4 393 Crocodile Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.382516348492 31.758943945169
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem