Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Map of Africa Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Remskoenstraat 335, Hoekwil, Wildernis, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 790 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Map of Africa Accommodation is op 'n 5 ha-plaas in Hoewkil in Wildernis en bied uitsigte oor die oseaan en die woud. Gerieflike verblyf is in 'n plaashuis en 'n gastehuis beskikbaar. Die huis is ryk aan voëllewe en dit is 'n entjie van die N2 af sodat gaste die vrede van die omgewing kan geniet.

Die Farm House is oud en bied praktiese verblyf. Dit is geskik vir 4 gaste en het 3 slaapkamers waarvan 1 'n koningingrootte-bed het en die ander 2 het elk 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is vir selfsorg met 'n yskas, oondjie, stoof en 'n mikrogolfoond. Die leefarea het 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met 'n TV. Dit lei na 'n stoep met ingeboude braaigeriewe en lieflike see- en wouduitsigte.

Die Ocean View Guest House is geskik vir 2 gaste en het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. 'n Ekstra bed is op versoek en teen ekstra koste vir 'n kind of 'n volwassene beskikbaar. Die gastehuis het 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is vir selfsorg met 'n yskas, oond en 'n stoof toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met stoele, asook 'n sitarea. Die gastehuis het 'n stoep met braaigeriewe.

Gaste wat die kampgeriewe bespreek het 'n keuse van 10 kampstaanplekke wat elk 5 gaste kan akkommodeer. Die terrein het gemeenskaplike ablusiegeriewe wat 2 storte, wasbakke en toilette insluit. Elke staanplek het 'n kragpunt, maar gaste moet asb. hul eie braaigeriewe te bring. Daar is 'n gemeenskaplike kombuis met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en basiese eetgerei en breekware.

Die ligging bied toegang tot verskeie aktiwiteite en besienswaardighede in die Tuinroete, insluitend die Kaart van Afrika en verskeie staproetes.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Remskoenstraat 335, Hoekwil, Wildernis, 6530, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 790
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 790
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Remskoenstraat 335, Hoekwil, Wildernis, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA542acdb5d9310d63105c27e3112a0a5a784488c3fafea07aefa51f7ff829dd1ae0543536cb8eb1cabd0821473a650db498e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 790 per nag (plek vir 3) 335 Remskoen Street Hoekwil 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.982760913955 22.568998792514
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem