+20
Selfsorg in Bergvliet

Maple Cottage

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R550.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook is verbode en geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geraas moet na 21:00 tot 'n minimum gehou word.
Wasgoeddienste is teen 'n bykomende koste beskikbaar.
Internet is beskikbaar en koepons daarvoor moet vooraf betaal word.
'n Lughawependeldiens is teen 'n ekstra koste vir 2 gaste beskikbaar. Gaste kan hul vlugbesonderhede aan ons deurstuur. Die drywer sal gaste op die lughawe ontvang.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

1 Maple Lane, Bergvliet, Cape Town, 7945, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08900cdf4eab52b20e80ae8a3ad12adb912f6bf219aa44365f68887eb757bce8d8d32d02ef5d8c5993741f6f6a10afdaa5d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 1 Maple Lane Bergvliet 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.04282 18.4520899

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang